Wandel In Wysheid [Afrikaans]

$11.99

Hierdie ses-weke Love God Greatly studie gee ‘n onderwerp oorsig van Spreuke en die sleuteltemas van wysheid in ons spraak, ons verhoudings, ons werk en rykdom, en wanneer ons versoekings in die gesig staar.

Description

Die boek Spreuke plaas ons van aangesig tot aangesig met die wyse persoon en die dwaas en die gevolge van hulle keuses. Die teks is hoogs persoonlik, met tye ongemaklik openhartig, en is doelgerig om die aandag toe te spits op die wêreld se grootste versoekings wat dreig om ons te verlei sodat ons nie wandel in die wysheid wat God vir ons bestem het nie. Hierdie ses-weke Love God Greatly studie gee ‘n onderwerp oorsig van Spreuke en die sleuteltemas van wysheid in ons spraak, ons verhoudings, ons werk en rykdom, en wanneer ons versoekings in die gesig staar. Vertrou op die Here, in plaas van op jou eie insigte, is waar die boek Spreuke ons uiteindelik lei. God is die bron van alle wysheid, Hy gebruik hierdie spreuke om ons die weg aan te dui wat lei na wysheid, en Hy openbaar aan ons die vrug van wanneer jy wandel in hierdie groot wysheid… sodat ons vertroue nie uiteindelik in ons worstelende wyses is nie, maar veilig in Hom gevind kan word. Gebruik jou joernaal soos ons saam in God se Woord delf… lees en skryf wat God langs die weg in jou hart spreek.

You may also like…

Grab a journal, build a community,
change women's lives.

Shop our Bible study for women, Triumph Over Trials: 1 & 2 Peter!

Thanks! Make sure you like our Facebook / Instagram / Pinterest pages - and let us know if you'd like to get involved with sharing God's Word with women globally!

Pin It on Pinterest