Jakobus: An Afrikaans Love God Greatly Study Journal [Afrikaans]

$5.00

JAKOBUS Die boek van Jakobus word dikwels vergelyk met die wysheidsliteratuur wat in Spreuke gevind word. Dit is ‘n kort boek, maar is gevul met kragtige lesse oor ‘n godsvrugtige lewe. In hierdie 4 weke Love God Greatly studie kyk ons dieper na God se wysheid oor lyding, die krag van gebed, die belangrikheid om die tong te beheer, en die gevare van rykdom. Jakobus daag ons uit om nie net te praat nie, maar om tot die daad oor te gaan; om ons geloof uit te leef in ‘n moedige strewe na heiligheid. Maar omdat niemand van ons perfek is nie, is dit belangrik om Jakobus te lees deur die lens van die evangelie. Soos jy hierdie boek bestudeer, soek na die dinge waar jy tekortskiet en bely dit, word bemoedig deur Christus se oorvloedige genade en word gemotiveer om ‘n godsvrugtige lewe te leef deur Sy krag en vir Sy glorie. Besoek ons webtuiste vir meer aanmoediging, verdere insigte, ‘n gemeenskap en materiaal om jou tyd in God se Woord aan te vul! LOVEGODGREATLY.COM

Description

You may also like…

Grab a journal, build a community,
change women's lives.

Shop our Bible study for women, Triumph Over Trials: 1 & 2 Peter!

Thanks! Make sure you like our Facebook / Instagram / Pinterest pages - and let us know if you'd like to get involved with sharing God's Word with women globally!

Pin It on Pinterest