Dawid: Sy Storie Is Ons Storie [Afrikaans]

$11.99

In hierdie agt weke Lief God Grootliks Bybelstudie sal ons bestudering van die lewe van Dawid ons uiteindelik wys na ‘n beter Herder, Vriend, en Koning: Jesus. Op Maandae en Dinsdae van elke week sal ons kyk na Dawid se lewe. Woensdae en Donderdae sal ons kyk na Jesus, en Vrydae sal ons ons eie harte ondersoek. Kyk of jy God se getrouheid, Sy goedheid, Sy geduld, Sy geregtigheid, Sy barmhartigheid en Sy genade in die lewe van Dawid kan raaksien terwyl ons saam studeer. Want die God van Dawid is ook ons God.

Description

Het jy al ooit gewonder of God regtig iemand soos jy kan gebruik? Dan is die verhaal van Dawid vir jou. Die herder. Die koning. Die krygsman. Die vriend. Die sondaar. Die man van geloof. Dawid het gedurende sy leeftyd baie titels gehad, maar daar word meestal na hom verwys as ‘n man na God se hart. Terwyl Dawid se sigbare geloof eg was en sy lojaliteit aan sy Here werklik was, onthul dieptestudie van die Skrif dat sy lewe ook gekenmerk was deur tye van drama, bedrog, verwoesting, en twyfel. Hoe is dit dan dat Dawid bekend staan as so ‘n invloedryke held van die Bybel? Ontroue Dawid het ‘n getroue God gedien. In hierdie agt weke Lief God Grootliks Bybelstudie sal ons bestudering van die lewe van Dawid ons uiteindelik wys na ‘n beter Herder, Vriend, en Koning: Jesus. Op Maandae en Dinsdae van elke week sal ons kyk na Dawid se lewe. Woensdae en Donderdae sal ons kyk na Jesus, en Vrydae sal ons ons eie harte ondersoek. Kyk of jy God se getrouheid, Sy goedheid, Sy geduld, Sy geregtigheid, Sy barmhartigheid en Sy genade in die lewe van Dawid kan raaksien terwyl ons saam studeer. Want die God van Dawid is ook ons God. Die lewe wat God vir Dawid gekies het was werklik ‘n lewe van avontuur wat gewortel was in geloof. Deur die krag van Christus in ons, kan ons ook vroue na God se hart word. Gebruik hierdie joernaal terwyl ons saam in die Skrif delf ….. lees en skryf wat God tot ons harte spreek.

You may also like…

Grab a journal, build a community,
change women's lives.

Shop our Bible study for women, Triumph Over Trials: 1 & 2 Peter!

Thanks! Make sure you like our Facebook / Instagram / Pinterest pages - and let us know if you'd like to get involved with sharing God's Word with women globally!

Pin It on Pinterest