Velia Basson

Velia Basson

Afrikaans Translator

Velia is a mother of three adult sons, and has been married for over 30 years. When Velia discovered Love God Greatly, it was just what she had been looking for to draw closer to God. She started as a group participant, began facilitating, and then asked to start translating with Jerine. She has recently begun to translate the tri-weekly posts into Afrikaans, as well! She would love for every Afrikaans speaking women to join in studying God’s Word.

Velia is die ma van drie volwasse seuns, en is al vir meer as 30 jaar getroud. Toe Velia Love God Greatly ontdek het, was dit presies waarna sy gesoek het om nader aan God te kom. Sy het begin as ‘n groepslid, daarna het sy ‘n groep begin lei, en toe het sy gevra of sy saam met Jerine kan vertaal. Sy het onlangs begin om ook die drie-keer ‘n week blog boodskappe in Afrikaans te vertaal! Sy sal graag wil hê dat elke Afrikaanssprekende vrou sal aansluit om God se Woord te bestudeer.

 

Stay up to date with the latest Bible Study tools from Love God Greatly!

Thanks! Make sure you like our Facebook / Instagram / Pinterest pages - and let us know if you'd like to get involved with sharing God's Word with women globally!