Jerine Coetzee

Jerine Coetzee

Afrikaans Translator

Jerine grew up in South Africa, but now lives in Canada with her physician husband. She loves her family, photography, music, cooking, and baking. Jerine started studying with Love God Greatly in 2012, loving the fact that could study the Bible at any time during the day and share that with women from around the world. It’s been a wonderful, enriching experience for her, as she’s grown spiritually and learned so much! Her prayer is that these studies will reach more women and touch their lives, growing the Kingdom of God. All praise to God!

Jerine het grootgeword in Suid-Afrika, maar woon nou in Kanada met haar man en twee dogters. Sy is lief vir haar familie, fotografie, musiek, kook en bak. Jerine het in 2012 haar eerste studie met Love God Greatly gedoen. Dit is vir haar wonderlik dat sy die Bybel enige tyd van die dag kan bestudeer, en dan kan deel met vroue van regoor die wêreld. Dit is ‘n wonderlike, verrykende ervaring vir haar en sy het geestelik soveel gegroei en soveel geleer! Haar gebed is dat hierdie studies meer vrouens kan bereik en hulle lewens aanraak, en so die Koninkryk van God uitbrei. Alle eer aan God!

 

Stay up to date with the latest Bible Study tools from Love God Greatly!

Thanks! Make sure you like our Facebook / Instagram / Pinterest pages - and let us know if you'd like to get involved with sharing God's Word with women globally!