Select Page
ONS VERHAAL
Ons hoop dat die getuienisse hier onder vir jou sal inspireer en bemoedig.
VERHALE VERSKYN BINNEKORT
Sal binnekort verskyn

SLUIT BY ONS GEMEENSKAP AAN

Ons vou liefdevol ons arms om mekaar en verenig vir hierdie doel…
om God heelhartig met ons lewens lief te hê.

Ons begin met ‘n eenvoudige Bybelleesplan, maar dit eindig nie daar nie. Sommige vroue kom bymekaar in hul huise en plaaslike kerke, terwyl ander aanlyn met vrouens reg oor die wêreld inskakel.