Gevaarlike vriendskappe

Gevaarlike vriendskappe

Ons droom almal van die tipe vriendskappe wat ons in films of op TV sien. Dié tipe waar meisies van laerskooldae al vriende is, hulle ken mekaar so goed dat hulle mekaar se sinne kan voltooi, en hulle is absoluut lojaal teenoor mekaar. Die tipe vriendskappe wat,...
Waarskuwingstekens

Waarskuwingstekens

Ek dink nie daar is ‘n meer akkurate beskrywing as hierdie aanhaling oor vriendskap nie: “Wys my jou vriende en ek wys jou jou toekoms.” Vriendskap is ‘n baie ernstige saak. Ons belê in opvoeding (of word aangemoedig om dit na te jaag) in...
Opheffende Vriendskappe

Opheffende Vriendskappe

Ek het die telefoon neergesit en swaarmoedig gevoel. Die gesprek het ’n negatiewe wending geneem, en nou wens ek dat ek net die oproep na my stempos laat gaan het. Hierdie vriendskap was jare lank vir my ’n bron van vreugde en aanmoediging, maar in die laaste tyd raak...
Die Behoefte aan Vergifnis

Die Behoefte aan Vergifnis

Die afgelope somer kom my dogter na haar swemles barstens toe vol opgewondenheid na my en vertel vir my van haar nuwe maatjie. Hulle het albei die moed bymekaargeskraap om ‘n bietjie te gesels terwyl hulle in die swembad gewag het op hulle volgende instruksie, en...
Ek Staan Agter Jou

Ek Staan Agter Jou

Iemand wat loop en skinder, lap geheime uit; ‘n betroubare mens bewaar ‘n geheim. Spreuke 11:13 Ek onthou ‘n baie groot verleentheid wat ek as ‘n jong meisietjie ervaar het. Ek kan nie eens glo dat ek dit hier met julle gaan deel nie, want dit is ‘n...
Weerspieël Sy Goedheid

Weerspieël Sy Goedheid

Verhoudings kan moeilik wees. Die ander dag het ons ‘n opvoedingsgeleentheid in ons gesin beleef toe ek met een kind moes gaan sit en vir hom die vraag moes vra: “Sal jy daarvan hou as iemand jou behandel en met jou praat op dieselfde manier as wat jy net...