Lewensgewende Vriendskap

Lewensgewende Vriendskap Die wonder van vriendskap is om die lewe wat God jou gee, te deel, om mense by jou te hê wat jou help om die lewe wat jy hier op aarde het, te geniet en te navigeer. Vriende wat ook gelowiges is, is nog meer ongelooflik, want ons kan mekaar help om godsaligheid […]

Jy het ‘n getroue vriend

Jy het ‘n getroue vriend Een van my gunsteling trefferliedjies van alle tye is “You’ve Got a Friend” van James Taylor. As die ballade oor die radio kom, draai ek dadelik die klank harder en begin saamsing. Ek hou van die lirieke, maar die waarheid van daardie woorde het in my lewe nie altyd waar […]

Ons Beste Vriend

Ons Beste Vriend Ons het om ‘n tafel by ‘n uitgewersvergadering gesit, met die liggies van Nashville wat helder skyn in die agtergrond. Na maande se beplanning, drome droom en voorbereiding was ons gereed om te besluit wat ons eerste projek sou wees. Ons het ‘n paar minute geneem om onsself voor te stel aan […]

Breek Saam Brood

Breek Saam Brood Toe ek die eerste keer gegradueer het van universiteit en na ‘n nuwe stad verhuis het, was Sondae my eensaamste dag. Om alleen in ‘n kerkbank te sit of ongemaklik in die koffiekroeg rond te loer in die hoop om ‘n gesprek met iemand aan te knoop, was erg genoeg, maar dit […]

Jesus: Ons Heel Beste Vriend

Jesus: Ons Heel Beste Vriend Ek het in ‘n tradisionele kerk grootgeword met ou kerkbanke en natuurlik die liedereboeke aan die agterkant daarvan. Een van my gunsteling liedere as klein dogtertjie was “Wat ‘n Vriend het ons in Jesus,” nie omdat die lirieke so diep was nie, maar omdat die ryk harmonisering van party ouer […]

Jesus, Vriend van Sondaars

Jesus, Vriend van Sondaars “Ek het nie gekom om mense wat op die regte pad is, tot bekering te roep nie, maar sondaars.” -Lukas 5:32 In hoofstuk 5 van Lukas sien ons ‘n merkwaardige toneel: Jesus eet saam met tollenaars, van die mees veragte mense in sy tyd. Wanneer jy self Bybel lees, veral die […]

Gevaarlike vriendskappe

Gevaarlike vriendskappe Ons droom almal van die tipe vriendskappe wat ons in films of op TV sien. Dié tipe waar meisies van laerskooldae al vriende is, hulle ken mekaar so goed dat hulle mekaar se sinne kan voltooi, en hulle is absoluut lojaal teenoor mekaar. Die tipe vriendskappe wat, ongeag die kilometers, maande of jare […]

Waarskuwingstekens

Waarskuwingstekens Ek dink nie daar is ‘n meer akkurate beskrywing as hierdie aanhaling oor vriendskap nie: “Wys my jou vriende en ek wys jou jou toekoms.” Vriendskap is ‘n baie ernstige saak. Ons belê in opvoeding (of word aangemoedig om dit na te jaag) in hierdie lewe. Dit sluit onder andere dinge in soos werksopleiding, […]

Opheffende Vriendskappe

Opheffende Vriendskappe Ek het die telefoon neergesit en swaarmoedig gevoel. Die gesprek het ’n negatiewe wending geneem, en nou wens ek dat ek net die oproep na my stempos laat gaan het. Hierdie vriendskap was jare lank vir my ’n bron van vreugde en aanmoediging, maar in die laaste tyd raak ek verdedigend elke keer […]

Die Behoefte aan Vergifnis

Die Behoefte aan Vergifnis Die afgelope somer kom my dogter na haar swemles barstens toe vol opgewondenheid na my en vertel vir my van haar nuwe maatjie. Hulle het albei die moed bymekaargeskraap om ‘n bietjie te gesels terwyl hulle in die swembad gewag het op hulle volgende instruksie, en voordat jy kon sê “mes”, […]