‘n Hoer, en ‘n Heldin

‘n Hoer, en ‘n Heldin

Sara Lindsey Vandag se Skrifgedeelte vertel die verhaal van Ragab. Geïdentifiseer as ‘n prostituut, sy blyk ‘n onwaarskynlike held of vroulike rolmodel te wees. Josua hoofstuk 2 vertel hoe twee manlike spioene na Jerigo gestuur is om die land te verken...
Niks is onmoontlik Nie

Niks is onmoontlik Nie

Crystal Stine Een van my gunsteling dele in die verhaal van Elisabet is die manier waarop liefdevolle vroulike vriendskap uitgebeeld word. Elisabet en Maria was familie en is deur God uitverkies vir ongelooflike take, en hulle loof God saam terwyl hulle mekaar met...
Altyd deur God Onthou

Altyd deur God Onthou

Ebos Aifuobhokhan Toe Jesus sy moeder sien en die dissipel vir wie Hy baie lief was, wat by haar staan, sê Hy vir haar: “Daar is u seun.” Daarna sê Hy vir die dissipel: “Daar is jou moeder.” Van daar die oomblik af het die dissipel haar in sy huis geneem. –...
Een in Christus

Een in Christus

Julie McIlhatton Wanneer ons met vakansie gaan, gaan ons gewoonlik kerk toe waar ons ook al kuier. Ek hou daarvan om op verskillende plekke met God se mense kennis te maak want dit help my om meer met die globale kerk in voeling te kom. Een van my vroegste ervarings...
Vroue Is Nodig

Vroue Is Nodig

Angela Perritt Adam het in die tuin van Eden gewoon, ‘n letterlike paradys op aarde. Dit was perfek in elke opsig. Adam en God het ‘n wonderlike en hegte verhouding gehad en tog….. Selfs in ‘n wêreld sonder die vlek van sonde, het God Adam gesien en wou Hy steeds meer...
Volkome Oorgawe – Inleiding

Volkome Oorgawe – Inleiding

Die lewe kan moeilik voel. Wanneer ons ons lewens eerlik in oënskou neem kan ons dalk wonder, is dit regtig wat God vir my beplan het? Is ek werklik binne sy wil? Indien wel, hoekom is my lewe so moeilik? Ek het gedink sodra ek ‘n kind van God word, sou my lewe...