Die Droom Van Jou Hart

Die Droom Van Jou Hart Deur Andrea Howey Nie almal sal hulle moontlik hiermee vereenselwig nie, maar het jy al ooit toegekyk hoe iemand anders dieselfde drome wat jy vir jou lewe gekoester het, uitleef? Miskien is dit ‘n droom of gebed waaraan jy lank vasgehou het, en mettertyd begin dit al meer onmoontlik en […]

Vra Vir Die Onmoontlike

Vra Vir Die Onmoontlike Deur Kelli Trontell “Om hierdie seun het ek gebid, en die Here het aan my gegee wat ek van Hom afgesmeek het. Ja, van die Here het ek hierdie kind afgesmeek, en nou sal hy sy lewe lank iemand wees wat van die Here afgesmeek is. Toe het hulle die Here […]

Geloof Vir Genesing

“Daarna sê Hy vir haar: “Dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede. Wees vir goed van jou kwaal genees!” – Markus 5:34 Desperaatheid. Laaste uitweg. Wanhoop. Wat laat jou na Jesus toe draai? Ons lees keer op keer in die Evangelies van mense wat Jesus met ‘n persoonlike probleem genader het. Hulle het […]

‘n Hoer, en ‘n heldin

Vandag se Skrifgedeelte vertel die verhaal van Ragab. Geïdentifiseer as ‘n prostituut, sy blyk ‘n onwaarskynlike held of vroulike rolmodel te wees. Josua hoofstuk 2 vertel hoe twee manlike spioene na Jerigo gestuur is om die land te verken voordat die Israeliete die Jordaanrivier oorgesteek het om die stad te verower Die mans het by […]

Niks is onmoontlik Nie

Crystal Stine Een van my gunsteling dele in die verhaal van Elisabet is die manier waarop liefdevolle vroulike vriendskap uitgebeeld word. Elisabet en Maria was familie en is deur God uitverkies vir ongelooflike take, en hulle loof God saam terwyl hulle mekaar met nederigheid en liefde eer en ondersteun. Ek lief die manier hoe Lukas […]

Altyd deur God Onthou

Ebos Aifuobhokhan Toe Jesus sy moeder sien en die dissipel vir wie Hy baie lief was, wat by haar staan, sê Hy vir haar: “Daar is u seun.” Daarna sê Hy vir die dissipel: “Daar is jou moeder.” Van daar die oomblik af het die dissipel haar in sy huis geneem. – Johannes 19:26-27 Ek […]

Een in Christus

Julie McIlhatton Wanneer ons met vakansie gaan, gaan ons gewoonlik kerk toe waar ons ook al kuier. Ek hou daarvan om op verskillende plekke met God se mense kennis te maak want dit help my om meer met die globale kerk in voeling te kom. Een van my vroegste ervarings om met gelowiges van regoor […]

Vroue Is Nodig

Angela Perritt Adam het in die tuin van Eden gewoon, ‘n letterlike paradys op aarde. Dit was perfek in elke opsig. Adam en God het ‘n wonderlike en hegte verhouding gehad en tog….. Selfs in ‘n wêreld sonder die vlek van sonde, het God Adam gesien en wou Hy steeds meer vir hom hê. “Verder […]

Volkome Oorgawe – Inleiding

Die lewe kan moeilik voel. Wanneer ons ons lewens eerlik in oënskou neem kan ons dalk wonder, is dit regtig wat God vir my beplan het? Is ek werklik binne sy wil? Indien wel, hoekom is my lewe so moeilik? Ek het gedink sodra ek ‘n kind van God word, sou my lewe sonder stryd […]