‘n Doel vir Lyding

‘n Doel vir Lyding

Brittany Salmon Gedurende die laaste paar maande het baie van ons vriende en familielede deur intense verlies en lyding gegaan. Die afgelope paar jaar was vir baie mense moeilik, en ek vemoed dat jy in ’n soortgelyke situasie is. Daar is baie min wat ondgedeerd gelaat...
Groot is Sy Trou

Groot is Sy Trou

Ebos Aifuobhokhan Mense het vir my gesê as ek kan skryf oor die gebeure waarvan ek julle nou gaan vertel, dan beteken dit dat my hart amper genees is. Ek is ‘n skrywer en die een of ander tyd sal ek skryf oor die dinge wat in my lewe plaasgevind het, alhoewel ek oor...
Die Heiligheid van God

Die Heiligheid van God

Melissa Fuller Weeklag is ‘n kragtige praktyk. Soos ons ons pyn teenoor God uitspreek, verklaar ons ook ons geloof in Hom. Wanneer ons na Hom roep, erken ons die manier waarop sonde pyn en lyding veroorsaak het in die wêreld wat Hy geskep het. Weeklag is...
Hoe Lank Nog, Here?

Hoe Lank Nog, Here?

Lyli Dunbar Ons het voor middagete ons motor in die sonnige Suid-Florida opgepak en die lang rit aangepak om by tannie Beth in die berge te gaan kuier. Ons was nog skaars weg, toe ek ‘n harde stem uit ‘n klein lyfie wat in die karstoel op die agtersitplek vasgegordel...
Ons Bron Van Krag

Ons Bron Van Krag

Julie McIlhatton Ek het onlangs vir ‘n groep tieners gevra of hulle dink ‘n Christen se lewe is makliker en het minder probleme. Sonder om te aarsel het een van hulle geantwoord: “Ja!” Ongelukkig is dit nie die geval nie. Ek het die geleentheid...
Onthou die Waarheid

Onthou die Waarheid

Angela Perritt “Ek wil dink aan die dade van die Here, ja, ek wil dink aan u wonderdade van vroeër. Ek wil nadink oor al u werk en oor al u dade peins.” –Psalm 77:12-13 Ek het in die laaste twee jaar meer tot die Here geroep as op enige ander tyd van my lewe. Ek het...