‘n Lewe van Lofprysing

Petra Stoneman Elke dag wil ek U loof, ek wil u Naam altyd prys. Die Here is groot, alle lof kom Hom toe, sy grootheid is ondeurgrondelik. –Psalm 145:2-3 Ek onthou een van die moeilikste tye van my lewe. Dit het gevoel asof ek nooit weer sou hoop nie en ek was uitgeput en afgemat. […]

Dankbare Harte

Sara Lindsey Soms is kinders die beste onderwysers. ‘n Onskuldige slaaptydgebed sal iets wees soos: “Dankie vir Coco (ons hond), en vir baie plek om te hardloop, en bene, en skoene, en sonskyn, en daardie lieweheersbesie wat ek op die blaar gekry het, en vir die blaar, en al die diere, en . . .” […]

Verander Weeklag in ‘n Dans van Vreugde

Grace Ann Hopkins 2021 was die moeilikste jaar van my lewe. Dit was ‘n tyd toe ek verlies op baie maniere ervaar het en eensaamheid soos ‘n steekpyn gevoel het. Die sinsnede wat ek die meeste in al my joernale geskryf het, was: Ek kan vir niemand sê nie. Ek is alleen. Niemand het van […]

Dit weet ek

Katie Shott “Jesus min my, salig lot, ek weet dit uit die Woord van God…” As kind is my vroegste herinneringe aan die Sondagskool hierdie lieflike, eenvoudige liedjie wat ons geleer het. Eenvoudig en tog diepsinnig. ‘n Onwrikbare, onveranderlike, grondliggende waarheid waaraan ek steeds herinner moet word, veral wanneer die lewe moeilik raak. Ons loop […]

Hoop Ongesiens

Crystal Stine “Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gesê word nie.” – Romeine 8:26. Die belangrikste oomblikke van groei in my reis saam met God het uit die diepste […]

Wat kom is beter as wat was

Andrea Howey “Ek is daarvan oortuig dat die lyding wat ons nou moet verduur, nie opweeg teen die heerlikheid wat God vir ons in die toekoms sal laat aanbreek nie.” – Romeine 8:18 Hoe leef ons in die spanning van die moeilike dinge waardeur ons in die lewe gaan en die pragtige hoop en verwagting […]

‘n Doel vir Lyding

Brittany Salmon Gedurende die laaste paar maande het baie van ons vriende en familielede deur intense verlies en lyding gegaan. Die afgelope paar jaar was vir baie mense moeilik, en ek vemoed dat jy in ’n soortgelyke situasie is. Daar is baie min wat ondgedeerd gelaat is. Of lyding gekom het van die pandemie, orkane, […]

Groot Is Sy Trou

Ebos Aifuobhokhan Mense het vir my gesê as ek kan skryf oor die gebeure waarvan ek julle nou gaan vertel, dan beteken dit dat my hart amper genees is. Ek is ‘n skrywer en die een of ander tyd sal ek skryf oor die dinge wat in my lewe plaasgevind het, alhoewel ek oor die […]

Die Heiligheid van God

Melissa Fuller Weeklag is ‘n kragtige praktyk. Soos ons ons pyn teenoor God uitspreek, verklaar ons ook ons geloof in Hom. Wanneer ons na Hom roep, erken ons die manier waarop sonde pyn en lyding veroorsaak het in die wêreld wat Hy geskep het. Weeklag is ‘n manier om ons geloof in Hom uit te […]

Hoe Lank Nog, Here?

Lyli Dunbar Ons het voor middagete ons motor in die sonnige Suid-Florida opgepak en die lang rit aangepak om by tannie Beth in die berge te gaan kuier. Ons was nog skaars weg, toe ek ‘n harde stem uit ‘n klein lyfie wat in die karstoel op die agtersitplek vasgegordel was, hoor teem. “Dit vat […]