Die Skande van Onvrugbaarheid

Die Skande van Onvrugbaarheid Deur Crystal / 13 Januarie 2021 / Verlos van Skande In ons Skrifgedeelte vandag bevind ons ons in die verhaal van Abraham en Sara. Abraham (genoem Abram op hierdie stadium) het reeds God se belofte ontvang dat Hy aan hom ‘n erfgenaam en ‘n nageslag sal gee wat so baie soos […]

Jesus Bedek Ons Skande

Jesus Bedek Ons Skande Deur Terria / 11 Januarie 2021 / Verlos van Skande Wanneer was die laaste keer dat jy ‘n slegte besluit geneem het? ‘n Werklike slegte besluit. ‘n Besluit wat jy uit vrees gemaak het. ‘n Besluit waar jy nie ag geslaan het op God nie en opsetlik ongehoorsaam was aan Hom. […]

Verlos van Skande – Inleiding

Skande is slinks. Dit hou daarvan om weg te kruip en maak dat ons ook saam wil wegkruip en onsigbaar raak. Dit hou ons terug en laat ons ontoereikend voel. Dit breek ons ​​selfvertroue en herinner ons graag aan ons tekortkominge. Of ons dit nou wil erken of nie, die mag van skande raak almal […]