God is die Een wat ons van Skande Verlos

God is die Een wat ons van Skande Verlos

Soms gaan ek na ‘n donker plek in my siel en dan sukkel ek met gevoelens van ‘nie-genoeg’ wees nie. Ek sal snags in die bed lê en worstel met donker gedagtes. ‘n Sinistere stem fluister vir my: “Jy is nie geliefd nie. Jy sal nooit genoeg wees nie. Jy kan...
Die Skande van Ontrouheid

Die Skande van Ontrouheid

Dit is ‘n betroubare woord: As ons saam met Hom gesterf het, sal ons ook saam met Hom lewe; as ons in die geloof volhard, sal ons saam met Hom regeer; as ons Hom verloën, sal Hy ons ook verloën; as ons ontrou is – Hy bly getrou; Hy kan Homself nie verloën nie. –2...
Die Skande van Blootstelling

Die Skande van Blootstelling

Dit is Skrifgedeeltes soos Johannes 8 wat my heeltemal in verwondering hou oor God, sy liefde en sy strewe na my en jou. Hierdie vrou is voor die Koning van konings gebring, voor die een wat sonde haat maar die sondaar so liefhet dat Hy sy heerlikheid verlaat het om...
Die Skande van Siekte

Die Skande van Siekte

Tyd is ‘n snaakse ding. Hoewel dit konstant is met elke minuut wat 60 sekondes duur, elke uur 60 minute, kan dit verbyvlieg of uitgerek wees. My kinders deel ‘n elektroniese tablet en hulle kry elkeen ‘n halfuur om speletjies daarop te speel. Vir die een wat wag, voel...
Geloof wat Skande Oormeester

Geloof wat Skande Oormeester

Ek hou baie van die verhaal van Bartimeus in Markus 10:46-52. Bartimeus was ‘n blinde man, ‘n bedelaar wat langs die pad gesit het toe Jesus en sy dissipels daar verbygeloop het. Bartimeus was ‘n man wie se lewe deur skande gekenmerk was. Gedurende...
Gooi die Skande van jou Af

Gooi die Skande van jou Af

Dawid se vroeë lewe is met soveel salwing en krag gekenmerk. Die verhale wat ons van Dawid in die Bybel lees, is legendaries – om ‘n beer en ‘n leeu met sy kaal hande dood te maak, Goliat met net ‘n klip en ‘n slinger te verslaan, om as...