Die Brood van die Lewe

Brittany Salmon Een van die dinge wat ek nog altyd van Jesus bewonder het, is hoe Hy selde ‘n vraag beantwoord het soos mense dit verwag het. Dwarsdeur die Evangelies sien ons mense wat na Hom toe kom vir ‘n lys van moets en moenies of ‘n spesifieke antwoord, maar Jesus het selde aan hulle […]

God Kan Baie Doen Met Min

Andrea Howey Die verhaal van Jesus wat die vyfduisend voed, is ‘n alombekende wonderwerk van Jesus. Dit is ook die enigste wonderwerk van Jesus wat in al vier die Evangelies opgeteken is. Ons kan baie leer in hierdie gedeelte omtrent Jesus se aard en hart. Behalwe dat ons baie hieruit kan leer, is daar ‘n […]

Dis Nooit Te Laat vir Genesing nie

Grace Ann Hopkins Was jy al ooit so lank in ‘n situasie dat dit vir jou gevoel het daar is geen uitweg nie? Dat jy al te ver heen is? Dat jy ‘n hopelose saak is, deur God misgekyk en deur ander oor die hoof gesien word? In Johannes 5 is daar ‘n verhaal van […]

Leef goed

Katie Shott Ek wonder, geniet jy ook ‘n interessante televisie dramareeks soos ek? Die spanning bou op wanneer die skrywer ‘n oënskynlik irrelevante stukkie detail, wat maklik ongesiens kan verbygaan, inglip wat eintlik die sleutel tot die hele sage blyk te wees! Ons vind dit aan die begin van vandag se skrifgedeelte, wanneer Johannes iets […]

Die Keuse Wat Jy Maak

Die Keuse Wat Jy Maak Julie McIlhatton As ek gevra word om die bekendste vers in die Bybel te raai, sou ek sê dis Johannes 3:16. Dit is die enigste vers wat ‘n werkskollega my al oor middagete gevra het om aan te haal. Hy het die naweek na ‘n sportwedstryd gekyk, ‘n bordjie met […]

Geteken, Verseël, Vervul

Geteken, Verseël, Vervul Lyli Dunbar In die 1970’s het ‘n Amerikaanse musikale genie genaamd Stevie Wonder ‘n treffende deuntjie vrygestel met die titel “Signed, Sealed, Delivered”. Die titel van die lied is geneem uit ‘n wetlike term vir die kontraktuele akte wat die geldigheid van ‘n afgehandelde besigheidstransaksie aandui. ‘n Formele titeldokument is deur die […]

Weet Jy Wie Jesus Is?

Weet Jy Wie Jesus Is? Petra Stoneman “Toe roep Natanael uit: “Rabbi, U is die Seun van God; U is die Koning van Israel!” –Johannes 1:49 Hoe sal jy Jesus beskryf? In ons verse van vandag ontmoet ons vir Natanael. Hy was nie oortuig van wie Jesus was nie. Sy vriend, Filippus het gekom om […]

Die Woord

Die Woord Ebos Aifuobhokhan In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God en die Woord was self God. Hy was reeds in die begin by God. Alles het deur Hom tot stand gekom, ja, nie ‘n enkele ding wat bestaan, het sonder Hom tot stand gekom nie. In Hom was […]

Ons Sekuriteit vir die Ewigheid – Inleiding

Die Evangelie van Johannes is ‘n volledige weergawe van Jesus se bediening. Dit verskil egter van die Evangelies van Matteus, Markus en Lukas. Hoewel elke Evangelie Jesus duidelik toon as die Seun van God, die Messias van die wêreld, beklemtoon elkeen verskillende aspekte van Jesus se bediening. Die Evangelie van Johannes fokus op sewe tekens […]