Apr 22, 2022 | Ons Sekuriteit vir die Ewigheid. |
Katie Shott Ek is nou al ‘n hele ruk klaar met hoërskool, maar ek onthou nog duidelik dat my Engelsletterkunde-onderwyser beklemtoon het hoe belangrik die aanhef van ‘n stuk skryfwerk is en hoe om goed af te sluit. Sy het benadruk dat ons die lesers se aandag moes...
Apr 20, 2022 | Ons Sekuriteit vir die Ewigheid. |
Kelli Trontel Verandering en verlies is ‘n paar van die lewe se werklikhede waarmee ek baie vertroud geraak het oor die afgelope tien jaar. Ek onthou die oomblik toe ek die oproep ontvang het oor my pa se dood, maar ek onthou nog duideliker die oomblikke wat...
Apr 18, 2022 | Ons Sekuriteit vir die Ewigheid. |
Grace Ann Hopkins Toe ek gaan sit om ons Skrifgedeelte vir vandag te lees, het ek geweet ek sal die hele hoofstuk moet lees om die konteks van Jesus se woorde te verstaan, maar die vyand het my begeerte en aandag van God se Woord afgetrek. Enigiets anders het gelyk na...
Apr 15, 2022 | Ons Sekuriteit vir die Ewigheid. |
Emily Bradberry “Ek kan dit self doen. Moenie oor my bekommer nie.“ Hierdie woorde het die toon aangegee vir meer van my dae as wat ek sou wou erken. Ek sien myself as ’n sterk, onhafhanklike vrou. En hoewel daar niks fout is met hierdie ingesteldheid nie, kan hierdie...
Apr 13, 2022 | Ons Sekuriteit vir die Ewigheid. |
Andrea Howey Hierdie Skrifgedeelte mag dalk baie bekend wees, dit vertel die verhaal van Jesus wat die voete van sy dissipels gewas het. Dalk is dit nuut vir jou. Hoe dit ook al sy, daar is iets daaraan om die Woord van God met vars oë te lees om te sien wat God deur...
Apr 11, 2022 | Ons Sekuriteit vir die Ewigheid. |
Lyli Dunbar In sy noemenswaardige boek Mere Christianity, het die teoloog C.S. Lewis gesê: “Soek jouself en jy sal op die lange duur net haat, eensaamheid, wanhoop, woede, ondergang en verval vind. Soek vir Christus en jy sal Hom vind en saam met Hom, alles anders.”...