Gaan en Vertel

Gaan en Vertel Terria Moore “Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot […]

Betoon Medelye

Betoon Medelye Julie McIlhatton Het jy al ooit iemand in baie pyn gesien? Dit is erger as dit iemand is wat jy ken en liefhet. Dit kan moeilik wees om te weet wat om te doen. Liefde moet ons motiveer om iets vir daardie persoon te wil doen. Mans vind dit dikwels baie moeilik om […]

Wees lief vir jou naaste

Wees lief vir jou naaste Mary Leslie Racine Ons het aangesit vir ‘n heerlike aandete saam met ons vriende en toe daag ons kelnerin op. Ek weet nie of sy ‘n slegte dag gehad het of wat nie, maar sy was nie bly om daar te wees nie. Sy was inisieël ‘n bietjie kortaf teenoor […]

Die Gawe van Samekoms

Die Gawe van Samekoms Katie Shott Onlangs het hierdie gesegde by my opgekom, “Jy waardeer nie wat jy het totdat dit weg is nie,” en dit het my laat dink oor dinge in die lewe wat ons soms as vanselfsprekend aanvaar. Dit is moeilik om te glo dat alreeds drie jaar verloop het sedert die […]

‘n Heilige Afkoms

‘n Heilige Afkoms Grace Ann Hopkins Daar is tye in my lewe wat ek eensaam, angstig en hartseer voel. In party seisoene ervaar ek hierdie emosies sterker as in ander. Ek dink die hele wêreld het hierdie emosies al intensief ervaar vanweë die krisisse waardeur ons wêreld al gegaan het en steeds gaan. Dit is […]

Van isolasie tot gemeenskap

Van isolasie tot gemeenskap Cristin Tippin Tydens die afgelope drie jaar het ek en my man sekerlik deur van die moeilikste jare of seisoene van ons lewens gegaan. Drie jaar gelede het ek en my man begin probeer om ons gesin uit te brei. Wat begin het as ’n prettige, opwindende en boverwagte seisoen van […]

Wees Verdraagsaam

Wees Verdraagsaam Petra Stoneman “Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie liefhet. Daarom moet julle meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en verdraagsaam wees. Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. Soos die Here julle vergewe het, moet julle mekaar ook vergewe. Bo dit alles moet […]

Reis Na Nederigheid

Reis Na Nederigheid Terria Moore “Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself. Julle moenie net elkeen aan sy eie belange dink nie, maar ook aan dié van ander. Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was.” – […]

Gemeenskap in gesinne

Gemeenskap in gesinne Julie McIlhatton Daar is ‘n gesegde wat sê: “Geen mens is ‘n eiland nie.” As mense gaan dit nie goed met ons wanneer ons van ander geïsoleer is nie. Ons moet deel wees van ‘n gemeenskap om te floreer. Ons lewens is onderling verbind met diegene rondom ons. Alhoewel dit soms wys […]

Ek sal jou hand neem

Ek sal jou hand neem Lyli Dunbar Ek het voor die wyd uitgestrekte oseaan gestaan en met vreesgevulde oë gekyk hoe die golwe meedoënloos teen die strand gebots het. Die muur van water was hoër as my 10-jaar oue kleine lyfie en ek wou nie ingaan nie, want ek was seker dat ek in die […]