Die Hoeksteen

Die Hoeksteen

Het jy al ooit ongemaklike vrae oor jou geloof gehad? Of het mense jou al ongemaklike vrae gevra, met die enigste bedoeling om jou te mislei? Dit is nooit ‘n lekker plek om te wees nie en tog kan selfs hierdie tye aan ons geleenthede bied om mense na Jesus te...
Bid met Krag

Bid met Krag

‘n Groepie gelowiges in Duitsland het in 1727 bymekaargekom vir ‘n Nagmaaldiens, gelei deur Nicholas Zinzendorf. Die jong leier het weke spandeer om elke lid van die gemeente te gaan besoek omdat daar so ‘n groot verdeeldheid in die kerk was. Hy het...
Om te Dien

Om te Dien

‘Wat wil jy hê moet ek vir jou doen?’ Jesus het in alles wat Hy gedoen het, elke aksie wat Hy geneem het, elke persoon wat hy teëgekom het, elke gesprek wat hy gehad het, gedemonstreer dat Hy ons in gedagte gehad het. Alhoewel Hy kon eis dat ander moes...
Kap Dit Af!

Kap Dit Af!

“As jou hand jou van My afvallig laat word, kap hom af! Dit is beter dat jy vermink in die lewe ingaan as dat jy altwee jou hande het en na die hel toe gaan, in die onblusbare vuur. – Markus 9:43 ‘n Vrou in ons dorp het onlangs die noodeenheid besoek. Sy was...
Luister na Hom

Luister na Hom

Kan jy jou voorstel dat jy saam met ’n paar vriende teen ’n berg opgaan en skielik begin een van jou vriende se klere blink skyn?! Dan verskyn daar twee ander mense uit die bloute en ’n stem begin uit die lug praat? Dit klink soos iets wat jy in ’n fantasiefliek sou...
Die Hart van die Saak

Die Hart van die Saak

Ek kan nog goed onthou toe ek ‘n kind was en hoe ‘n maatjie by die skool vir my gesê het dat ek moet ophou om na haar vinger te wys, omdat drie van my vingers na my toe terugwys. Ek is taamlik seker ek het daar gestaan met my vlegsels en ‘n kwaai frons op my...