Lewe, en dit in Oorvloed

Lewe, en dit in Oorvloed

Het jy al ooit daardie een ding gesoek wat jy gedink het die lewe vir jou makliker gaan maak, en dan besef jy dat jy eintlik iets anders nodig gehad het? Ek doen dit gereeld. Dit kan iets so kleins wees as om te dink dat om te gaan stap gaan help om my kop skoon te...
Die Lyding van Jesus

Die Lyding van Jesus

Die feit dat God Jesus nie van die kruis gered het nie, is een van die moeilikste waarhede om te aanvaar. Jesus het die ondenkbare gewillig en gehoorsaam verdra sodat ons dit nie hoef te doen nie. Daar was geen kortpad na die kruis of ‘n vermindering van die pyn...
Jesus, die Messias

Jesus, die Messias

Daar is ‘n draad geweef van Genesis tot Openbaring wat Jesus perfek in die posisie geplaas het om die wêreld te laat weet wie Hy werklik is: die Messias. Ons weet van Jesus se wonderbaarlike geboorte. Ons het gesien hoe Johannes die Doper die weg voorberei het....
Albaste

Albaste

Tussen al die gebeure in Markus 14, is daar verse ingesluit oor ‘n vrou, Maria, wat ‘n albaste fles vol olie op Jesus se kop uitgegiet het. Wat kan ons uit hierdie gebeurtenis leer? Dit moet aan ons herbevestig dat Jesus waardig is. Nie oor wat Hy gedoen...
Vervolg, maar nie Verlaat nie

Vervolg, maar nie Verlaat nie

“En die evangelie moet eers aan al die nasies verkondig word. Wanneer hulle julle gryp om julle oor te lewer, moet julle julle nie vooruit bekommer oor wat julle sal sê nie, maar julle moet praat soos dit op daardie oomblik aan julle gegee sal word, want dit is nie...
Bid Saam Met Ons

Bid Saam Met Ons

Bid Saam met Ons vir Mianmar! Liewe vriende, Ons vra vandag dat julle saam met ons sal bid vir die situasie in Mianmar. Ons dierbare susters verduur baie ontberinge as gevolg van die militêre oorname en geweld in hulle gemeenskappe. Baie lede van ons Love God Greatly...