Sy Teenwoordigheid Bly

Sy Teenwoordigheid Bly Whitney Daugherty Elke seisoen kom met spanning. Die een minuut vul flikkerende ligte ons harte met vreugde en die volgende oomblik kom iets wat diepe lyding bring en ons is ongedaan gemaak. Maak nie saak waar ek en jy ons vandag op die spektrum bevind nie, daar bly ‘n onderliggende stroom: totdat […]

Dogters Van Bemoediging

Dogters van Bemoediging Katie Shott Het jy ooit ‘n bynaam gehad of het jou familie of vriende jou ‘n troetelnaam gegee? Somtyds is dit ‘n verkorte weergawe van jou naam, of miskien is dit ‘n naam wat jou persoonlikheid of aspekte van jou karakter beskryf. In Handelinge 4 lees ons van ‘n man met die […]

Volhardende Geloof

Volhardende Geloof Sara Lindsey Vandag se verse is die hart van wat die Love God Greatly bediening in my eie lewe beteken, en wat ons streef om te wees en te skep vir die gemeenskap van vroue regoor die wêreld.  Hebreërs 10:24-25 sê: “Laat ons ook na mekaar omsien deur mekaar aan te spoor tot […]

Oefentyd

Oefentyd Crystal Stine “Wees op julle hoede dat julle gees nie deur onmatige etery en drinkery en deur die sorge van die lewe afgestomp word nie en dat daardie dag julle nie onverhoeds soos ‘n vangnet oorval nie.35 Daardie dag sal skielik op al die bewoners van die hele aarde neerkom.” – Lukas 21:34–35 Waaraan […]

Bly Waaksaam

Bly Waaksaam Ebos Aifuobhokhan Bly dus waaksaam, omdat julle nie weet watter dag julle Here kom nie.“Onthou dit: as die huiseienaar geweet het watter tyd van die nag die dief kom, sou hy wag gehou het en nie toegelaat het dat daar in sy huis ingebreek word nie. Om dieselfde rede moet julle ook altyd gereed […]

Wat Regtig Saak Maak

Wat Regtig Saak Maak Grace Ann Hopkins My gunsteling oomblikke op hierdie aarde behels altyd twee dinge: mense en drukkies. Dit is asof die tye wanneer ek omhels word of die tye wat ek ander ‘n drukkie kan gee, oomblikke is waarin tyd stop en God my herinner aan wat werklik saak maak. Ek moet […]

Die Oes en die Stryd

Die Oes en die Stryd Angela Perritt Ons harte smag na Christus om terug te kom. Elke dag wanneer ons na die nuus kyk, nuwe berigte op die internet lees en met vriende kommunikeer, is ons harte geneig om angstig te word en wil ons hê dat die Here se terugkeer vinniger moet plaasvind. Maar […]

Een Saamgeneem, Een Agtergelaat

Een Saamgeneem, Een Agtergelaat Ebos Aifuobhokhan Ons leef in ‘n wêreld waar ‘n mens nie na boosheid hoef te gaan soek nie. Dit is oral, en as ons nie oppas nie, kan ons deur alles mislei word. Ons moet waaksaam en wakker wees om ons pad deur die lewe te navigeer en rein te bly […]

Daar Is Altyd Hoop

Daar Is Altyd Hoop Grace Ann Hopkins Dit is maklik om moedeloos en wanhopig te voel dat dinge ooit beter sal raak. Sulke gevoelens is so werklik en word deur God, my Vader, gekoester. Die woord wat ek egter tussen hierdie gevoelens deur nie uit my kop kan kry nie, is hoop. Dit is te […]

Onthulling

Onthulling Sara Lindsey Kom ons begin met die ooglopende: die boek Openbaring is moeilik. En verwarrend. Daar is baie besonderhede wat ons net nie vir seker weet nie – soos, wie is die twee getuies wat vandag se verse beskryf? Moses en Elia? Kan wees. Die beeldspraak in Openbaring lees dikwels soos ’n fantasieroman, en […]