Daar Is ‘n Beter Manier

Daar Is ‘n Beter Manier Grace Ann Deuteronomium 30 het my diep geraak toe ek dit lees. Dit is ‘n kragtige gedeelte waarin Moses die Israeliete vir oulaas voor sy dood bemoedig het. Op hierdie tydstip het hulle al veertig jaar lank in die woestyn rondgedwaal en ek kan my nie indink hoe moeg en […]

Verander vyande na erfgename

Verander vyande na erfgename Sara Lindsey Ek was onlangs vir ‘n naweek weg saam met ‘n groep vriende. Sommige van hulle ken ek al vir dekades lank op ‘n baie diepe vlak, en ander het ek op daardie tydstip minder intiem geken. Ek het vandag se verse gelees terwyl ek gereis het, in afwagting op […]

Worstel Met God

Worstel Met God Brittany Salmon Ek kan onthou hoe ek in die Sondagskool gesit het toe ek die eerste keer die storie gehoor het van Jakob wat met God stoei. Ek was verward oor die idee van ‘n man wat met die Almagtige God stoei en ek was nog meer verward oor die doel van […]

Meer as Genoeg

Meer as Genoeg Kelli Trontel “En dít is sy gebod: Ons moet in sy Seun, Jesus Christus, glo en ons moet mekaar liefhê ooreenkomstig die gebod wat Hy ons gegee het. Wie sy gebooie gehoorsaam, bly in God en God in hom. Hieraan weet ons dat Hy in ons bly: Hy het ons sy Gees gegee.” […]

Kies Die Lewe

Kies Die Lewe Katie Shott Kan ek jou ‘n vraag vra? Is jy besluiteloos? Is jy huiwerig om keuses te maak? Dalk is jy soos my vriendin vir wie die restaurantspyskaart ‘n foltering is omdat sy net nie kan kies nie, en wanneer ons gaan inkopies doen, kom sy met leë hande tuis omdat sy […]

Sommige Dinge Neem Tyd

Sommige Dinge Neem Tyd Andrea Howey “Moenie julleself mislei nie: God laat nie met Hom spot nie. Wat ‘n mens saai, dit sal hy ook oes. Wie op die akker van sy sondige natuur saai, sal van die sondige natuur dood en verderf oes. Maar wie op die akker van die Gees saai, sal van […]

Die Gawe Van God Se Barmhartigheid

Die Gawe Van God Se Barmhartigheid Lyli Dunbar Tien jaar voordat ek my man ontmoet het, het ek gedink dat God beplan het dat ek met ‘n ander man sal trou. Ek het met hierdie verhouding voortgegaan en geglo dat ek presies weet wat God se wil was—maar dit was nie. Ek was skielik alleen […]

God Se Beloftes

God Se Beloftes Angela Perritt God is soewerein. Ek kan daardie waarheid met my verstand verstaan, maar om daardie waarheid in die praktyk in my lewe toe te pas, is baie moeiliker. Ek weet dat God se optrede verhewe is bo my optrede, maar wanneer ek nie sy optrede en sy besluite kan sien of […]

Kies God, Nie Die Wêreld Nie – Inleiding

Ons maak voortdurend keuses. Dikwels behels ons keuses om te kies tussen die dinge van die wêreld of die dinge van God. Ons kan dikwels in die versoeking kom om die maklike uitweg te kies, wat ons toelaat om gou met die leer op te beweeg, of wat ons glo die beste is. Die lewens […]