Sep 23, 2022 | Kies God, Nie Die Wêreld Nie |
Julie McIlhatton Vergifnis is nie maklik nie. As gevalle mense is dit nie in ons natuur om te vergewe wanneer ons deur ander seergemaak word nie. Maar sonder vergifnis kan bitterheid, haat en ‘n begeerte na wraak binne-in ons posvat, en dit is swaar laste om te...
Sep 21, 2022 | Kies God, Nie Die Wêreld Nie |
Ebos Aifoubhokhan “U het my al gesien toe ek nog ongebore was, Al my lewensdae was in U boek opgeskryf Nog voordat ek gebore is.” –Psalm 139:16 In Genesis 49 sien ons hoe Jakob aan die einde van sy lewe woorde oor sy seuns se lewens spreek. Hierdie woorde het...
Sep 19, 2022 | Kies God, Nie Die Wêreld Nie |
Crystal Stine Ek het nou die dag doelloos deur Facebook geblaai toe ek op ‘n video afkom wat ‘n vriendin geplaas het. Sy het ‘n storie vertel van toe sy die fout gemaak het om haar soliede hout eetkamertafel met ‘n stoomskoonmaker skoon te...
Sep 16, 2022 | Kies God, Nie Die Wêreld Nie |
Sara Lindsey Vandag se verse bring vir my beide vertroosting en oortuiging. Hierdie gedeelte van Genesis beskryf hoe God vir Jakob en sy gesin na Egipte gebring het. Dit bring Genesis 15 weer terug in ons gedagtes, toe God vir Jakob se oupa, Abram (Abraham), gesê het:...
Sep 14, 2022 | Kies God, Nie Die Wêreld Nie |
Lyli Dunbar Vir byna twee dekades het ek Engels op hoërskool gegee en die grootste deel van die dag saam met tieners verhale gelees. Ek het ‘n uitdeelstuk vir my leerders saamgestel om die sleutelelemente van ‘n goeie verhaal te leer. Saam sou ons die intrige ontleed,...
Sep 12, 2022 | Kies God, Nie Die Wêreld Nie |
Grace Ann Hopkins Ek sukkel fisies met perfeksionisme en dit sypel dikwels in my verhoudings in. Ek het vir ‘n baie lang tyd gedink dat ek ‘perfek’ moet wees om liefgehê te word. Saam met hierdie oortuiging het ek gedink dat my vriendskappe ook ‘perfek’ kan wees. Ek...