Liefde vereis aksie

Liefde vereis aksie

Ek was besig om voor te berei vir Bybelstudie – die rangskik van gemaklike stoele, aansteek van ’n gegeurde kers en die beplanning van ons kurrikulum – toe ek skielik oorval word deur ’n liefde vir die vroue in my groep. Ons is ’n klein groepie vroue in ons 20’s en...
Onbeperkte Liefde

Onbeperkte Liefde

Het jy ooit iets oor liefdestale gelees, of daaroor nagedink hoe jy verkies om liefde te ontvang? Toe ek en my man ons voorhuwelikse berading ontvang het, het ons ‘n toets afgelê om te bepaal wat ons liefdestale is. Ek verseker jou, oor die afgelope veertien jaar van...
Wees Lief vir Mekaar

Wees Lief vir Mekaar

Daar word gereeld gesê dat pasgebore babas meer na hul pa’s lyk as na hul ma’s. Hierdie klink vir my ‘n bietjie onregverdig, veral na alles wat die mammas deurgemaak het! In vandag se  Skrifgedeelte wat die apostel Johannes aan medegelowiges skryf,...
Moenie Deur Leuens Mislei Word Nie

Moenie Deur Leuens Mislei Word Nie

Die briewe wat Johannes geskryf het, is geweldige intense briewe met baie diep leerstellings, waarskuwings, vermanings en aanmoedigings. Een van die redes hiervoor is dat, met die uitsondering van Johannes self, al die apostels reeds dood was. Hy was die laaste van...
Gehoorsame Liefde

Gehoorsame Liefde

Ek was eens op ‘n tyd ‘n rebel. Eiewys. Hardkoppig. Ongehoorsaam. Een van die eerste dinge wat God begin verander het nadat ek die gawe van verlossing ontvang het, was my rebelse aard. God het werklik ‘n moeilike taak op hande gehad. Nadat ek jare lank opsetlik...
Vermenigvuldig vreugde

Vermenigvuldig vreugde

Vreugde is bedoel om gedeel te word. Ek is mal daaroor as ek goeie nuus van ‘n vriend ontvang. “Meneer Perfek het die vraag gevra en die Here voeg ons saam as man en vrou.” “Ek het die werk van my drome gekry en God het die deur vir my oopgemaak om...