Boots Dít Wat Goed Is Na

Boots Dít Wat Goed Is Na Deur Sara / 18 September 2020 / Ken Die Liefde Ek het grootgeword in ‘n tyd en plek waar WSJD (“Wat Sal Jesus Doen?”) armbande baie gewild was. Daar was soveel van hulle in my jong dae dat dit ‘n parodieë laat ontstaan het en amper ‘n “cliché” geword het. […]

Liefde: Die Weg van die Dissipel

Liefde: Die Weg van die Dissipel Deur Brittany / 16 September 2020 / Ken Die Liefde “Niks verskaf my groter vreugde nie as om te hoor dat my kinders in die waarheid lewe.” 3 Johannes 4 ‘n Paar jaar gelede kry ek ‘n oproep van ‘n mentor wat ek op universiteit gehad het, nadat ons […]

Gehoorsaamheid en Liefde

Gehoorsaamheid en Liefde Deur Ebos / 14 September 2020 / Ken die Liefde “(En liefde beteken dat ons volgens die gebooie van God lewe). Soos julle van die begin af gehoor het, is dit sy gebod dat julle in die liefde moet lewe.” – 2 Johannes 6 Vir my is hierdie vir seker een van die […]

Wandel in die Waarheid

  Wandel in die Waarheid Deur Kelli Trontel / 11 September 2020 / Ken Die Liefde Die krag van die waarheid kan nie ontken word nie. Die woord waarheid kom vyf keer in die eerste vier verse van 2 Johannes voor. Die grondslag van ons geloof is volkome gebaseer op die waarheid en ons sien […]

Die Getuienis

Die Getuienis Deur Melissa / 9 September 2020 / Ken Die Liefde Toe ek Israel besoek het, was ons besoek aan die Jordaanrivier een van die belangrikste plekke vir my tydens hierdie reis. Dit het niks gelyk soos ek gedink het dit sou nie. Elke keer as ek aan die Jordaanrivier gedink het, het ek […]

Bly in God se Liefde

Bly in God se Liefde Deur Angela / 7 September 2020 / Ken Die Liefde En ons ken die liefde wat God vir ons het, en ons glo daarin. God is liefde; wie in die liefde bly, bly in God en God bly in hom. – 1 Johannes 4:16 Ons het die vermoë om ten […]

Liefde Vereis Aksie

Liefde Vereis Aksie Deur Kaitlyn / 4 September 2020 / Ken Die Liefde Ek was besig om voor te berei vir Bybelstudie – die rangskik van gemaklike stoele, aansteek van ’n gegeurde kers en die beplanning van ons kurrikulum – toe ek skielik oorval word deur ’n liefde vir die vroue in my groep. Ons […]

Onbeperkte Liefde

Onbeperkte Liefde Deur Crystal / 2 September 2020 / Ken Die Liefde Het jy ooit iets oor liefdestale gelees, of daaroor nagedink hoe jy verkies om liefde te ontvang? Toe ek en my man ons voorhuwelikse berading ontvang het, het ons ‘n toets afgelê om te bepaal wat ons liefdestale is. Ek verseker jou, oor […]

Wees Lief Vir Mekaar

Wees Lief Vir Mekaar Deur Julie / 31 Augustus 2020 / Ken Die Liefde Daar word gereeld gesê dat pasgebore babas meer na hul pa’s lyk as na hul ma’s. Hierdie klink vir my ‘n bietjie onregverdig, veral na alles wat die mammas deurgemaak het! In vandag se  Skrifgedeelte wat die apostel Johannes aan medegelowiges […]

Moenie Deur Leuens Mislei Word Nie

Moenie Deur Leuens Mislei Word Nie Deur Jen / 28 Augustus 2020 / Ken Die Liefde Die briewe wat Johannes geskryf het, is geweldige intense briewe met baie diep leerstellings, waarskuwings, vermanings en aanmoedigings. Een van die redes hiervoor is dat, met die uitsondering van Johannes self, al die apostels reeds dood was. Hy was […]