Genade Sal Heers

Genade Sal Heers

Een van my geliefde vriendinne is ‘n ‘reël-volger’. Sy hou van reëls en grense en lysies, want dit help haar om presies te weet wat sy moet doen om te floreer. Ek, aan die ander kant, wel, kom ons sê maar ek was nog nooit goed met reëls nie. My persoonlikheid...
Laat vaar skuldgevoelens

Laat vaar skuldgevoelens

Maar Christus het gekom as Hoëpriester van die weldade wat nou verwesenlik is. Hy dien in die verbondstent wat groter en volmaakter is en nie deur mense gemaak is nie, dit wil sê wat nie tot hierdie wêreld behoort nie. Met sy eie bloed en nie met dié van bokke en...
‘n Beter verbond

‘n Beter verbond

Onthou jy die verhaal van Moses wat ‘n berg opgegaan het en die tien gebooie van die Here ontvang het? Wel, daardie tien wette was nie die enigste wat God vir Moses gegee het nie.  Terwyl Moses op die berg Sinai was, het God ‘n manier geskep vir mense om met Hom...
Ons Volmaakte Offer en Hoëpriester

Ons Volmaakte Offer en Hoëpriester

Wat is die grootste opoffering wat jy al ooit gemaak het? Gewoonlik gee ons uit ons oormaat wanneer ons vir iemand of ‘n saak ‘n opoffering maak. Ons offer ‘n bietjie van ons ekstra tyd op. Ons offer van ons spaargeld op. Ons kan selfs ‘n kort rukkie ons verhoudings...
Hy bly vir altyd

Hy bly vir altyd

Maak jou oë toe en haal diep asem. Laat jouself toe om die beste dag van jou lewe te onthou. Jy het op die verkeerde pad gedwaal en was afgebreek deur sonde, maar Jesus het jou ontmoet. Jy het probeer om jouself te red, maar toe tree Hy in, ontvang jou en onderskei...
Diep Wortels

Diep Wortels

Moenie moeg word nie. Is jy ook daar? Moeg en jy wonder of daar dan nie nie ‘n plek is waar jy ‘n bietjie kan briek aandraai en asem skep nie. Jou tenk is leeg, jy giet voortdurend uit en doen al die noodsaaklike en regte dinge maar voel asof jy niks oorhet om te gee...