Aanneemlike Offers

Aanneemlike Offers

God wat vrede gee, het ons Here Jesus wat deur die bloed van die ewige verbond die groot Herder van sy kudde is, uit die dood teruggebring. Mag dié God julle toerus met alles wat goed is, sodat julle sy wil kan doen. Mag Hy deur Jesus Christus in ons tot stand bring...
Liefde Oorwin

Liefde Oorwin

Ek het aan ons kombuistafel gesit terwyl gesprekke rondom my plaasvind. Daar was leë pizzabokse, klewerige roomysbakkies, speletjies wat wag om gespeel te word, maar wat my aandag getrek het, was die sagte stemme van die drie neefs wat ek in ons sitkamer kon sien. Ek...
Aan hierdie kant van die Kruis

Aan hierdie kant van die Kruis

In retrospeksie is dinge altyd duideliker, selfs al was die keuse of gebeurtenis op daardie stadium nie duidelik nie. Wanneer ons terugkyk, lyk die korrekte besluit so voor die handliggend. Daar is gevaar daarin om die perfeksie wat kom uit terugblikke, te glo. Ek...
By die Kruispad

By die Kruispad

Die smaad ter wille van die Christus het hy ‘n groter rykdom geag as die skatte van Egipte, omdat hy na die beloning uitgesien het. Omdat hy geglo het, het hy Egipte verlaat sonder dat hy vir die woede van die koning bang was. Hy het volhard soos iemand wat die...
Geloof gedefinieër

Geloof gedefinieër

Sedert ons vier jarige kleinseun by ons kom woon het, spandeer ek ‘n groot deel van my dag om woorde wat buite sy beperkte begrip is, te definieër. Soms sal ek halfpad deur ‘n lesing wees oor hoe ons ouer mense moet respekteer, wanneer ek besef dat die klein mannetjie...
Die belangrikheid van teologie

Die belangrikheid van teologie

Ek hou BAIE van teologie. Ek het een oggend vir my kamermaat hallo gesê met ‘n hewige verduideliking oor Jesus se versoeking en die hipostatiese vereniging, onbewus daarvan dat sy dalk sou wou wag tot na ontbyt voordat sy ‘n teologiese probleem wil...