Verenig vir die Evangelie

Verenig vir die Evangelie Deur Ebos / 6 Julie 2020 / In Sy Krag Die woord van God het verder versprei, en die getal gelowiges in Jerusalem het geweldig toegeneem. Selfs ‘n groot aantal priesters het gelowig geword.- Handelinge 6:7 Ek is lief vir die Woord van God en hoe niks dit kan keer om […]

Skyn waar dit On-wel is

Skyn waar dit On-wel is Deur Crystal /3 Julie 2020 /In Sy Krag In die laaste tyd as ek Instagram oopmaak, sien ek ‘n advertensie vir ‘n bepaalde bostuk, ‘n trui met die frase “Alles is wel” wat in reënboogkleure op die voorkant herhaal word. Dis asof die oor en oor sê van die woorde […]

In Sy Krag – Vandag: Stephie se Verhaal

Ek het gedurende die somer van 2004 ‘n Bybelstudie oor besluiteloosheid bygewoon. Ons het gepraat oor hoe ons sekere goed kan doen wat ons weet wat nie goed vir ons is nie, soos om te rook. Ek het die grootste deel van my lewe gerook. As ‘n kind het ek nie baie toesig gehad nie […]

Die Roeping en Gawes van die Evangelie

Deur Jen / 1 Julie 2020 / In Sy Krag Een van die doelwitte van die boek Handelinge is om oorsig te gee van die verspreiding van die Christelike geloof, terwyl dit dien as getuienis van die werk van God. Hierdie boek, soos elke boek in die Bybel, roep lesers op om tot bekering te […]

Getuies

Getuies Deur Melissa / 29 Junie 2020 /In Sy Krag In Handelinge 1 vind ons die laaste woorde en handelinge van Jesus voordat Hy na die hemel opgevaar het. Na sy opstanding het Jesus veertig dae saam met sy dissipels deurgebring. Hulle was oortuig daarvan dat Hy uit die dood opgewek is, dat Hy die […]

In Sy Krag – Inleiding

Die verspreiding van die Evangelie Jesus het sy volgelinge beveel om sy getuies te wees “in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.” (Hand. 1:8). Die boek Handelinge is ‘n verslag van al die dinge wat Jesus se dissipels gedoen het as getuies van […]