In Sy Krag Vandag – Gloria se Verhaal

Ek was vir baie lank op my eie. Ek het in 2015 begin om Love God Greatly Bybelstudies in Italiaans te vertaal. Aan die begin het ons span bestaan uit myself en ‘n ander dame en ons het saam gewerk om die studies te vertaal. In 2017 het ek my eerste Leierskap Opleiding in Dallas, […]

Geleende Moed

Geleende Moed Deur Brittany / 7 Augustus 2020 / In Sy Krag Was daar al ooit ‘n tyd in jou lewe dat dit vir jou gevoel het asof jy van geleende moed of geloof leef? Het jy al ooit ‘n gesprek met ‘n vriend of vriendin aangeknoop terwyl jou hoop maar laag was, en dan […]

In Sy Krag Vandag – Monika se Verhaal

Verlede jaar was moontlik een van die moeilikste jare, en tog die mooiste jaar van my lewe tot dusver. Ek het baie gehuil en ek het net so baie gelag. Ek was gesond, maar ek was ook met tye siek. Ek was gelukkig, maar meer as dit, ek was ook hartseer. Ek het moeilike dae […]

Ons Kragtige Getuienis

  Ons Kragtige Getuienis Deur Terria / 5 Augustus 2020 / In Sy Krag Een van die laaste kere wat ek die evangelie gedeel het, het dit nie goed afgeloop nie. Dit was eintlik ‘n ramp! Twee jong dames het my genader in ‘n Barnes en Noble-boekwinkel terwyl ek opsoek was na ‘n joernaalbybel. Dalk […]

‘n Skoon Gewete

‘n Skoon Gewete Deur Julie / 3 Augustus 2020 / In Sy Krag Niks onstel my meer as ‘n onrein gewete nie. Dit kan keer dat ek nie aan die slaap kan raak nie of dit maak my in die middel van die nag wakker. Daardie malende, sieklike gevoel van my gewete. Dit sê gereeld […]

Hou Moed

Hou Moed Deur Ebos / 31 Julie 2020 / In Sy Krag Die rusie het so hewig geword dat die kommandant bang was dat hulle Paulus uitmekaar sou skeur. Daarom het die kommandant sy soldate beveel om hom tussen hulle te gaan uithaal en terug te bring na die kaserne toe. Daardie nag het die […]

In Sy Krag – Vandag: Vicky se Verhaal

Ek het my eerste groot operasie gehad toe ek 15 jaar oud was. Ek het al vir dekades dubbel skoliose en ek het reeds drie groot operasies gehad en baie jare van pyn en ongemak. Nietemin, dit was hanteerbaar en ek was in staat om my lewe te leef. My man en ek het onlangs […]

Die belangrikheid van die onthou van God se Werke

Die Belangrikheid van die Onthou van God se Werke Deur Jen / 29 Julie 2020 / In Sy Krag Paulus het hulle gegroet en in besonderhede vertel wat God deur sy diens onder die heidene gedoen het.Toe hulle dit hoor, het hulle God geprys en vir Paulus gesê: “Jy sien, broer, hier is duisende Jode […]

Vreeslose Verkondiging

Vreeslose Verkondiging Deur Brittany / 27 Julie 2020 / In Sy Krag “…en hy het in die sinagoge ingegaan en vrymoediglik drie maande lank met hulle geredeneer en hulle probeer oortuig van die dinge wat die koninkryk van God aangaan.  Maar toe sommige hulle verhard en ongehoorsaam was en voor die menigte aanhou kwaadspreek van […]

Moenie Bang Wees Nie

Moenie Bang Wees Nie Deur Kelli / 24 Julie 2020 / In Sy Krag Een nag het die Here in ‘n gesig vir Paulus gesê: “Moenie bang wees nie; hou aan met preek en moenie stilbly nie, want Ek is by jou. Niemand sal jou aanval of jou kwaad aandoen nie, want in hierdie stad […]