Aanvaar

Aanvaar

In Januarie het ek 30 geword, en as daar iets in my jonger jare was waarvoor ek ongelooflik bang was, dan was dit om deur mense verwerp te word. Ek het nog altyd uit plek uit gevoel – te veel vir sekere groepe en nie genoeg vir ander nie. Ek was altyd groter as...
Ek is vry

Ek is vry

Ek onthou nog die dag toe ek my bestuurstoets geslaag het (ek spog natuurlik met my kinders dat ek 100% gekry het en ek hou tot vandag toe nog steeds daarvan om parallel te parkeer)! Ek onthou ook toe ek die sleutels van my heel eerste motor gekry het. Beste dag ooit!...
Ek Is Gered

Ek Is Gered

In die somer van 2018 het ek daagliks die nuus dopgehou en gehoop op goeie nuus oor die Wild Boars, ‘n junior sokkerspan in Thailand. Ter viering van ‘n verjaarsdag het hulle saam met hulle jong afrigter in ‘n reeks grotte ingegaan en is toe deur stygende water...
Beseël en Veilig

Beseël en Veilig

Wat is die bron van jou sekuriteit? Is dit jou gesin? Jou vriende? Jou verhoudings? Jou planne vir jou toekoms? ‘n Onlangse opname het aan die lig gebring dat meer as 60% van vroue kwetsende, selfkritiese gedagtes ervaar en weekliks onsekerheid beleef. Wanneer...
Die Genade Waarin Ons Staan

Die Genade Waarin Ons Staan

Dit het my ‘n lang tyd geneem om gemaklik te wees met die meisie wat ek in die spieël sien. Ek sien ‘n eggenoot, ‘n ma, ‘n vriendin. Té dikwels was ek hard op haar vir die ekstra kilo’s en die feit dat sy nie perfek is nie. Ek sien en ken...
Ek Is ‘n Nuwe Mens

Ek Is ‘n Nuwe Mens

Wie dink jy is jy? Hoe daardie vraag gestel word kan ons òf in ons spore stuit en laat nadink, òf ons onmiddellik ‘n verdedigende houding laat aanneem. Die wêreld sal dit op so ‘n manier vra dat ons ons identiteit, ons doel en die waarheid oor wie God sê ons is, in...