Ek is ‘n oorwinnaar

Ek is ‘n oorwinnaar

Die afgelope tyd het ek swak, moeg en belas gevoel. Ek dink dis omdat ek na myself gekyk het wanneer dinge moeilik begin raak het, eerder as om op God, die enigste Een wat sterk genoeg is om die werk van die vyand in my lewe en in hierdie wêreld te verslaan, te...
Groot Planne

Groot Planne

Nog voor my eerste asemteug was my lewe al in die moeilikheid. Die meeste babas kom skreeuend in die wêreld, ek het stil my opwagting gemaak. Na ‘n uitmergelende urelange kraamproses en ‘n vertikale noodkeisersnit in ‘n afgeleë militêre hospitaal, was my ma oombliklik...
Ek is Doelbewus Gemaak

Ek is Doelbewus Gemaak

Het jy al ooit gevoel iemand het ‘n indruk van jou gekry wat op ‘n sekere vlak dalk reg is, maar nie die diepte van wie jy werklik is vasgevang het nie? Iemand reken dalk jy is besonder atleties, of skeppend of intelligent. Soms is dit lekker om erkenning te kry vir...
Ek word deur God geken

Ek word deur God geken

Almal wil geken word. Selfs as jy ‘n uiterste introvert is, wil jy geken word. Ons wil hê dat daar ten minste een persoon moet wees met wie ons so gemaklik kan voel dat ons enige iets en alles met hulle kan deel, die goeie, die slegte en die lelike, sonder vrees vir...
Gekies

Gekies

Ek sien haar in my geestesoog: ‘n onseker meisie wat plat skoene en ‘n helder neonhemp dra. Sy sit by ‘n lessenaar in ‘n stampvol klaskamer met ‘n lêer en hoop dat iemand haar nuwerwetse nuwe kapsel sal sien en sê dat sy oulik lyk. Haar...
Ek is Aangeneem

Ek is Aangeneem

Ek het grootgeword in ‘n onvolmaakte, maar waarlik wonderlike gesin. My ma en pa was lief vir mekaar en hulle was ook innig lief vir my en my broer. Hulle het al ons sportgeleenthede bygewoon, ons het in die aande saam geëet en ons het baie pret gehad. Moet my...