Volkome Gehoorsaamheid

Volkome Gehoorsaamheid

Alles wat ek weet van Bybelstories vir kinders het ek by Veggie Tales geleer. Wel, darem nie alles nie, maar ek het as kind nooit Sondagskool toe gegaan nie, daarom het ek geen emosionele band met, of mooi herinneringe van grafiese uitbeeldings op flennieborde,...
Vind Guns

Vind Guns

“Ek wil nie luister en gehoorsaam nie!” Ek het op ‘n stoel gesit teenoor ‘n klein sondaar. Sy vuiste was gebal en sy gesig was vertrek in ‘n baie hardnekkige frons. Hy het die melk weggestoot asof dit gif was. Ek het diep asemgehaal en met oë...
Van die Begin Af

Van die Begin Af

Wanneer ons Genesis 4:23 lees, sien ons hoe die geskiedenis homself ongelukkig herhaal in ‘n afstammeling van Kain. Dit het my hart gebreek om dit te lees. Die mensdom het nog nie lank bestaan nie, en euwel het reeds begin om in ‘n gesin te vermenigvuldig. Toe...
Die Hart Daaragter

Die Hart Daaragter

Het jy al ooit iemand geken wat regtig goed is daarmee om betekenisvolle en goed deurdagte geskenke aan ander te gee? Dit is hulle wat jou maande gelede hoor sê het dat jy van ‘n sekere soort koffie hou, of dat ‘n pragtige smaraggroen serp by ‘n sekere boetiek jou oog...
Die Realiteit van Jesus

Die Realiteit van Jesus

Ek moet toegee dat ek soms wonder hoe iets wat so lank gelede al geskryf is, vandag op my lewe van toepassing kan wees. Nietemin maak dit my opgewonde om jou (en my ook) daaraan te herinner dat ons ‘n God dien wat tydloos is en wie se Woord nooit onverrigter sake na...
Wat God Saamgevoeg Het

Wat God Saamgevoeg Het

Wil jy ‘n geheim oor my troue hoor? Die meeste van die gaste het dit nooit geweet nie, maar die pragtige musiek wat gespeel het terwyl hulle gewag het vir die diens om te begin, het nie uit ‘n noukeurig saamgestelde trou-speellys gekom nie. Dit was...