Geskiedenis van Getrouheid

Geskiedenis van Getrouheid

‘n Paar jaar gelede het ek die geleentheid gehad om die klein dorpie, Marshfield, in Engeland te gaan besoek. Dit is waar my oupa-grootjie grootgeword het. My oupa-grootjie Sam, het in Engeland gewoon tot sy vader oorlede is in 1911. In 1912, toe hy net 15 jaar oud...
Sy Planne

Sy Planne

Ons les van vandag in Genesis is vir my nogal nostalgies. Ek hou daarvan dat die mense van die aarde almal dieselfde taal gepraat het en eensgesind was. Ek hou regtig van daardie feit. Maar vanweë die aard van die sonde wat al diep en konsekwent in die mensdom begin...
Groot Barmhartigheid

Groot Barmhartigheid

Ongelukkig het dit Noag se nasate nie lank geneem voordat hulle nie meer in sy voetspore gevolg het nie en hul eie koers ingeslaan het. In teenstelling met Noag het Nimrod en die inwoners van die stede wat hy opgerig het, gekies om God nie te volg nie. Nimrod was...
Elke Tree

Elke Tree

Uit een mens het Hy al die nasies gemaak. Hy het hulle gemaak om oor die hele aarde te woon. Hy het bepaal hoe lank hulle sal bestaan en waar hulle sal woon. – Handelinge 17:26 Paulus se besoek en tyd in Athene was nie terloops nie. Hy was daar vir ‘n doel...
‘n Ongelooflike Belofte

‘n Ongelooflike Belofte

Die verhaal van Noag en die vloed is so bekend aan meeste van ons, dat ons die wonder en die ontsag hiervan verloor. Die hele aarde was onder water en Noag en sy familie was in ‘n vaartuig wat niemand nog ooit gesien of van gehoor het nie. Wat sou gebeur as...
In Die Ark

In Die Ark

Wag is my dood! Ek is baie kwesbaar vir impulsiwiteit, roekeloosheid en moedeloosheid wanneer ek nie vir seker weet wanneer my gewag verby sal wees nie Ja. Ek het daagliks daaroor gebid, maar ons almal weet wat gebeur wanneer mens bid vir geduld! Die manier waarop God...