Ons is Getuies

Ons is Getuies Katie Shott ‘n Klompie jare gelede het ons die voorreg gehad om in Jerusalem te woon en God daar te dien. Wat ‘n ongelooflike geloofsverrykende ervaring was dit nie om te kon wandel waar Jesus gewandel het en om te sien hoe dít wat ons in die Evangelies oor Jesus lees, vir […]

Krag uit Gebrokenheid

Krag uit Gebrokenheid Crystal Stine “Simon, Simon!” het Jesus gesê. “Luister! Die Satan het daarop aangedring om julle soos koring te sif. Maar Ek het vir jou gebid dat jou geloof jou nie begewe nie. As jy weer tot inkeer gekom het, moet jy jou broers versterk.” – Lukas 22:31-32 ‘n Paar jaar gelede het […]

Loof die Koning

Loof die Koning Ebos Aifbouhokhan “Loof die Koning, Hy wat in die Naam van die Here kom! Vrede in die hemel en eer aan God in die hoogste hemel!” –Lukas 19:38 Loof die God van die hele aarde, ons Verlosser en Koning. Die Een wat is en wat weer sal kom. Die ewige Koning. Die […]

Hy Onthou Jou Naam

Hy Onthou Jou Naam Emma Harper (uit die Young Women Love God Greatly Bybel) Is dit vir jou moeilik om mense se name te onthou? Vir my ma is dit baie moeilik. Sy kan glad nie mense se name onthou nie. Ek doen egter iets wat vir my groot verleentheid veroorsaak: ek dink ek ken […]

Net een het teruggegaan

Net een het teruggegaan Mary Leslie Racine Stel jouself vir ‘n oomblik voor hoe dit sou gewees het om melaatsheid te hê. Jy was ‘n uitgeworpene van die samelewing. Jy moes wegbly van enigiemand wat nie die siekte gehad het nie, dus moes jy alleen woon of in ‘n kolonie saam met ander wat melaats […]

Die Koste

Die Koste Cristin Tippin ”Iemand wat nie sy kruis dra en agter My aan kom nie, kan nie my dissipel wees nie.” – Lukas 14:27 Ek onthou ‘n tyd uit my kinderdae toe ek baie graag ‘n spesifieke speelding wou hê. Ek het my ma daarvoor gevra en sy het vir my gesê ek kan […]

God is Ons Bron

God is Ons Bron Andrea Howey In Lukas 12:29-32 sê Jesus vir sy dissipels: “Julle moet julle ook nie gedurig afvra wat julle gaan eet of drink nie, en julle moenie besorg wees nie. Dit is alles dinge waaroor die ongelowiges in die wêreld begaan is, maar julle het ‘n Vader wat weet dat julle dit […]

Ruimhartigheid en Aanbidding

Ruimhartigheid en Aanbidding Kelli Trontel Ek het onlangs vir ‘n nie-winsgewende organisasie begin werk. Hulle missie is om mense te bereik wat die volgende generasie van evangelie beskermhere kan word. Ek het geen idee gehad wat ‘n “evangelie beskermheer” was nie, en die afgelope paar maande was so ‘n seëning, aangesien die Here ‘n pragtige […]

Die Leeu en die Lam

Die Leeu en die Lam Grace Ann Hopkins In die wêreld van sielkunde het ek geleer dat ‘n mens se oortuigings en kognisies jou gedrag beïnvloed. Ek het gevind dat hierdie teorie en sentiment baie waar is in my eie lewe. Wanneer ek byvoorbeeld glo dat ek ’n las is en dat mense nie omgee […]

Meer as Genoeg

Meer as Genoeg Katie Shott Wanneer was die laaste keer wat jy deur Jesus verras is? Hierdie vraag is onlangs in ons Bybelstudiegroep gevra en dit het ons laat dink dat ons, dalk selfs onbewustelik, op beperkte wyses aan God gedink het in terme van wat Hy kan doen, hoe Hy sal werk of hoe […]