Groot Lydensweek – Welkom, Wat is die SOAP Metode en ‘n Geskenk vir jou!!

WELKOM by ons Groot Lydensweek reeks wat môre begin. Van Palm Sondag af, wandel ons saam in die Evangelie van Matteus en deur die gebeure van elke dag van die Groot Lydensweek, die week voor Jesus se dood en opstanding. Ons Groot Lydensweek reeks sal op Sondag 28 Maart begin en op Maandag 5 April eindig. […]

NUUT!!! Leesplan en Dagstukkies vir Groot Lydensweek

NUUT! Leesplan en Dagstukkies vir Groot Lydensweek Ons weet dat jy ‘n vrou is wat God liefhet en dat jy graag wil groei in jou persoonlike verhouding met Jesus. Dit is hoekom ons ‘n spesiale e-pos reeks vir jou ontwikkel het! Van Palm Sondag af, wandel ons saam in die Evangelie van Matteus en deur […]