Groot Lydensweek Dag 9: Dankie!

Groot Lydensweek Dag 9: Dankie!

Dierbare vriend/vriendin, ons hoop dat jy hierdie laaste week baie geleer het met behulp van ons Groot Lydensweek reeks. Baie dankie dat jy hierdie laaste week by ons aangesluit het. Ons sal baie graag van jou wil hoor. Ons sal graag wil hoor van enige iets nuuts wat...
Groot Lydensweek Dag 9: Dankie!

Groot Lydensweek Dag 5: Oorgegee

Vandag lees ons Matteus 26:17-75. Hierdie gedeelte verduidelik volgens Matteus wat plaasgevind het tydends die Paasmaaltyd en die nag toe Jesus gevange geneem is. Die gekose Skrifgedeelte vir vandag is Matteus 26:36-46 met Matteus 26:42 as ons SOAP-vers.  ...
Groot Lydensweek Dag 9: Dankie!

Groot Lydensweek Dag 4: ‘n Pragtige Daad

Ons lees vandag Matteus 26:6-16. Hierdie gedeelte verduidelik volgens Matteus wat die Woensdag voor Jesus se kruisiging gebeur het. Die gekose Skrifgedeelte vir vandag is Matteus 26:6-16 met Matteus 26:13 as ons SOAP-vers.   Dit verseker Ek julle:  Oral waar...