Met Haar Eie Hande

Met Haar Eie Hande Ek was ‘n langafstandatleet sedert ek as veertienjarige rondom die baan begin draf het. ‘n Paar jaar gelede het ek aangemeld (en betaal) om die Chicago Marathon te hardloop. Dit was ‘n jarelange doelwit wat ek opgewonde was om te bereik. Toe ek met die nodige lang oefensessies begin, het ek […]

Vir Almal Wat Glo

Vir Almal Wat Glo Ek sal nooit die eerste keer vergeet toe ek die verhaal van Sodom en Gomorra vir ander aangebied het nie. Ek het ingestem om te help om ‘n vrouebybelstudie oor Genesis by die kerk aan te bied. Met my aankoms by die onderwysersopleidingsdag, het ek besef dat ek redelik baie jonger […]

God Sorg vir die Regverdiges

God Sorg vir die Regverdiges Soos ons voortgaan met ons studie van Genesis, sien ons dat Abraham God se sorg vir die regverdiges raaksien. God het gekies om aan Abraham te onthul dat Hy van plan was om die stad Sodom te vernietig. God het nie nodig gehad om vir Abraham te vertel wat Hy […]

Die Ontstaan van ‘n Volk

Die Ontstaan van ‘n Volk “Maar wat my betref, mag God verhoed dat ek ooit oor iets anders roem as oor die kruis van ons Here Jesus Christus, want deur die kruis is die wêreld vir my dood en ek vir die wêreld. Of ‘n mens besny is of nie, is nie van belang nie, […]

‘n Lewe van Geloof

‘n Lewe van Geloof Daar was ‘n tyd in my lewe toe ek self oor my lewe geheers het en daardie seisoen het baie trane, foute, pyn en berou meegebring. Die Bybel leer ons dat ons geskape is om God te behaag. Die totaliteit van hoekom ons hier op aarde is, is vir die wil […]

‘n God Wat Red

‘n God Wat Red Ek weet nie van jou nie, maar in my geloofsreis het ek al deur ‘n verskeidenheid van seisoene gegaan. Ek het vrugbare seisoene beleef en ek het ook seisoene van lyding geken, waar ek nie gedink het dat God dit sou kon verlos nie. En tog is dit presies wat Hy […]

Wanneer Iemand Wat Jy Liefhet, Jou Verneuk

Wanneer Iemand Wat Jy Liefhet, Jou Verneuk Ek dink dat baie van ons kan identifiseer met die familietwis tussen Abram en Lot in Genesis 13. Ons het miskien nie rusies oor land gehad nie, maar ons het in ons families wel al rusie gemaak oor geld, huise en besittings – allerlei soorte skatte. Dit was […]

Onvolmaakte Geloof

Onvolmaakte Geloof In die laerskool het ek ‘n gewoonte gehad om te sê dat ek die nuutste boek gelees het of dat ek die mees gewilde liedjie geken het, al was dit nie waar nie. Ek wou nie net inpas by my klasmaats en deel wees van hulle gesprekke nie, ek was vasbeslote om enige […]

Geloof Bo Volmaaktheid – Inleiding

Na die beskrywing van die skeppingsgebeure en die begin van die mensdom op aarde, gaan die Boek Genesis oor na ‘n verhaal oor ‘n man met die naam Abram. Hierdie man, wie se naam later verander is na Abraham, is deur God gekies om die aartsvader te word van ‘n gesin deur wie God die […]