Handel op Grond van die Belofte

Handel op Grond van die Belofte

Ek lees graag oor die geloof van gewone mense. Dit is inspirerend om dwarsdeur Genesis by verskeie geleenthede Abraham se geloof te sien, omdat hy ‘n gewone mens nes ek en jy is. Een so ‘n voorbeeld is in Genesis 24, toe Abraham sy slaaf gestuur het om vir Isak ‘n...
‘n Erfenis van Geloof

‘n Erfenis van Geloof

Wat is geloof? Hebreërs 11:1 sê: “Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie.” Het jy al ooit stilgestaan en gedink hoe geloof in ‘n familie ontwikkel? Wat is die verhaal van geloof – of...
Onthou Sy Getrouheid

Onthou Sy Getrouheid

Ek het nog nooit meer studie gedoen of gebid oor vrede, vergifnis en versoening as wat ek gedoen het sedert ek self deur ‘n egskeiding gegaan het nie. Ek het nooit geweet hoe groot die golf van vernietiging is wat ‘n egskeiding agterlaat, totdat ek dit self...
Al Sy Beloftes

Al Sy Beloftes

Woede is soos ‘n wolk wat ons rasionele denke en oordeel benewel, en ons perspektief laat verloor. Dit veroorsaak dat ons dikwels slegte keuses maak as ons kwaad is. In vandag se Skrifgedeelte dink ek Sara was nie net kwaad nie, maar sy het ook jaloers en spyt gevoel....
Met Haar Eie Hande

Met Haar Eie Hande

Ek was ‘n langafstandatleet sedert ek as veertienjarige rondom die baan begin draf het. ‘n Paar jaar gelede het ek aangemeld (en betaal) om die Chicago Marathon te hardloop. Dit was ‘n jarelange doelwit wat ek opgewonde was om te bereik. Toe ek met...
Vir Almal Wat Glo

Vir Almal Wat Glo

Ek sal nooit die eerste keer vergeet toe ek die verhaal van Sodom en Gomorra vir ander aangebied het nie. Ek het ingestem om te help om ‘n vrouebybelstudie oor Genesis by die kerk aan te bied. Met my aankoms by die onderwysersopleidingsdag, het ek besef dat ek...