Ewige Verbond – Inleiding

Dwarsdeur die Ou Testament het God baie verbonde met sy volk gesluit. Hy het ‘n verbond met Noag gesluit waar Hy belowe dat Hy nooit weer die aarde sou vernietig deur vloedwaters nie. Hy het ‘n verbond met Abraham gesluit waar Hy belowe om aan hom afstammelinge, grond en ‘n toekomstige Messias te gee wat […]