Gebou om te Hou

Gebou om te Hou Deur Lyli / 4 Desember 2020 / Ewige Verbond My man en ons kleinseun sit op die sitkamermat met ‘n hopie boublokke. Ons kleinman het probeer om ‘n toring te bou, maar dit het heeltyd omgeval. Hy het geskree van frustrasie, die toring omgestamp en begin huil. Ek het op die […]

‘n Ewige Koninkryk

‘n Ewige Koninkryk Deur Sara / 3 Desember 2020 / Ewige Verbond Het die wêreld nie onderstebo gevoel in 2020 nie? COVID is ‘n ramp. Politiek is kontensieus. Mense is senuweeagtig. Dinge voel onseker. Planne is tydelik. Ons reëls verander gereeld. Maar, God. Hy is hier. Standvastig. Bestendig. In hierdie maande van die COVID pandemie, […]

Ware Rus

Ware Rus Deur Brittany / 2 Desember 2020 / Ewige Verbond In 2020 is rus ‘n gekompliseerde idee. Daar was so baie onstuimigheid, gepaard met afsondering en krisis om elke hoek, en die idee van rus blyk amper onmoontlik te wees. En tog, soos ons Advent vier, kan ek vandag nie aan ‘n beter Skrifgedeelte […]

Christus Vervul die Wet

Christus Vervul die Wet Deur Crystal / 1 Desember 2020 / Ewige Verbond Vandag se Skriflesing wat as die Bergrede bekend staan, kom uit Matteus 5. Jesus se openbare bediening begin nou en Hy berei sy dissipels voor op watter maniere hulle hul van die skrifgeleerdes, Fariseërs en heidene moes onderskei. In verse 1-12 fokus […]

Die Grootste Gebooie

Die Grootste Gebooie Deur Angela / 30 November 2020 / Ewige Verbond “Meneer,” vra hy, “wat is die grootste gebod in die wet?” Jesus antwoord hom: “Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand, dit is die grootste en die eerste gebod. […]

Die Seën van Christus

Die Seën van Christus Deur Crystal / 27 November 2020 / Ewige Verbond My dogter het ‘n baie spesiale vermoë om in tien minute en ‘n duisend woorde ‘n storie te vertel wat my een sin en minder as ‘n minuut sou neem. Jy sou aanvaar dat sy die vaardigheid van die skrywer in die […]

‘n Beloofde Woning

‘n Beloofde Woning Deur Lyli / 26 November 2020 / Ewige Verbond Ek en my man het in die motor gesit voor ‘n huis wat ek aanlyn ontdek het, wat beskikbaar was. Ons het al vir weke lank na ‘n plek gesoek. Ons troue was in tien weke, en ek het my klein meenthuisie aan […]

Belofte van ‘n Nageslag

Belofte van ‘n Nageslag Deur Ebos / 25 November 2020 / Ewige Verbond Vir my is Abraham een van die grootste vaders van die geloof! Nie oor wat hy gedoen het nie, maar omdat hy geglo het dat God vir hom ‘n nageslag sou gee, soveel soos die sterre in die hemel, en dít terwyl […]

Verbonde van Seën

Verbonde van Seën Deur Angela / 24 November 2020 / Ewige Verbond God het die aarde oorstroom, dit skoon gewas en weer begin. Hierdie keer het Hy egter met ‘n gesin en ‘n belofte begin. Toe het God gesê: “Dit is die teken van die verbond tussen My en julle en die wilde diere by […]

God se Verbond met die Mensdom

God se Verbond met die Mensdom Deur Jen / 23 November 2020 / Ewige Verbond Sedert die begin het God deur middel van beloftes of verbonde met mense omgegaan. Daar is twee hoofverbonde in die Bybel wat al die ander verbonde saamsnoer: die verbond van werke en die verbond van genade. Die verbond van werke […]