Inleiding tot Ester

  Inleiding tot Ester Deur Angela | September 19, 2019 Die boek Ester is ‘n vreemde boek in die sin dat dit een van twee boeke in die Bybel is waar God nie by die naam genoem word nie. Hierdie feit hinder baie mense, sommige het selfs bevraagteken of dit in die kanon van die […]

Die Keuse Is Joune

Die Keuse Is Joune Deur Angela | September 23, 2019 | Ester Liewe vriendinne, Ek is so bly dat julle by ons aansluit vir ons studie van die ongelooflike boek, Ester. Dit is geen toeval dat ons vir die volgende ses weke deur hierdie kragtige boek gaan werk nie, “met die oog op ‘n tyd […]

Wanneer planne nie uitwerk soos ons dit wil hê nie

Wanneer planne nie uitwerk soos ons dit wil hê nie Deur Whitney / 24 September 2019/ Ester Ek het ‘n jonger sussie. Sy is pragtig, ruimhartig, skreeusnaaks en sy het die mooiste hare. Haar hare…regtig! Sy soek hoog en laag vir die perfekte geskenke vir haar vriende, sy sê amper nooit “nee” wanneer dit in haar […]

Ken jouself

Ken jouself Deur Terria / 25 September 2019 / Ester Hoofstuk 1 van die boek Ester is ‘n verhaal wat ons waarsku oor die gevolge van slegte besluitneming. In Ester 1:13-18 is daar baie lesse wat ons kan leer uit die dwase besluite wat Koning Ahasveros gemaak het. Koning Ahasveros, beledig en verneder deur Koningin […]

God is altyd aan die werk

God is altyd aan die werk Deur Jen / 26 September 2019 / Ester Een van my gunsteling karaktertrekke van God is sy sorgsaamheid. Ek kan heeldag daaroor lees en praat, want as ek maar net om my kyk, besef ek gou hoe min beheer ek oor my lewe het. My gebrek aan wysheid laat […]

Hoe om verstandig te leef

Hoe om verstandig te leef Deur Jen / 27 September 2019 / Ester   Vandag se vers kom uit Efesiërs 5. Ek dink nou al vir ‘n rukkie oor die vers na en ek wil graag die volgende met julle deel. Efesiërs 5:15 sê “Wees baie versigtig hoe julle lewe: nie soos onverstandige mense nie, […]

Die Belangrikheid Daarvan om Net Een te Bereik

Die Belangrikheid Daarvan om Net Een te Bereik Deur Whitney / 30 September 2019 / Ester Ek het baie om te leer van ouerskap, maar een ding wat ek seker van is, is Taco Vrydae by die middelskool. Ek spring Vrydag in my ou minibus, tel vinnig ‘n ‘twaalf-stuk’ by die kitskosrestaurant op en bid […]

Wat laat jou uitstaan

Wat laat jou uitstaan Deur Lily / 1 Oktober 2019 / Ester Ek het my man op die ouderdom van 40 ontmoet. Vir tien jaar het ek glad nie met iemand uitgegaan nie. Die dag toe ons mekaar ontmoet het, het ek nie huweliksklokkies hoor lui of engele hoor sing nie. Dit was regtig nie […]

Wysheid en Jelliesandale

Wysheid en Jelliesandale Deur Jen / 2 Oktober 2019 / Ester Ek moes na my Ma geluister het toe sy my gevra het om nie in die rivier in te gaan met my splinternuwe, glinsterende skoene nie.  Was ek nou lief vir daardie skoene!  Ek was mal oor hoe hulle gevoel het aan my voete […]

Wanneer om te staan en wanneer om te kniel

Wanneer om te staan en wanneer om te kniel Deur Joy / 3 Oktober 2019 / Ester Ons verse vir vandag is Ester 3:1-4 en Psalms 95:6. Ons sien in die verse van Ester dat Mordegai uiteindelik besluit het om op te staan ​​vir dit waarin hy glo. Tot nou toe het hy stilgebly, voor […]