Die God van hoop

Die God van hoop Ebos Aifoubhokhan Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees. – Romeine 15:13 Een van die mees wonderlike en aangrypende aspekte van ons verhouding met God is hoe […]

‘n Seker en Onwankelbare Hoop

Julie McIlhatton   Ons gebruik gereeld die woord “hoop” in ons gesprekke. Hier in Noord-Ierland is die weer altyd ‘n gespreksonderwerp en hierdie tyd van die jaar sal jy party mense hoor sê: “Ek hoop dit sneeu”; ander sê weer, “Ek hoop nie so nie!”. Ons gebruik egter ook die woord in ernstiger gesprekke, soos […]

Die Here is Goed

Die Here is Goed Anita Sandana Wanneer ek hierdie Psalm lees en oor die verse nadink, herinner dit my om my aandag te verskuif na wie God is. Dit moedig my aan om met waardering en dankbaarheid na God te kyk, nie as gevolg van my huidige situasie nie (moeg en uitgeput na ‘n lang […]

Gee uit Dankbaarheid

Gee uit Dankbaarheid Brittany Salmon Het jy al ooit iemand ontmoet wat vrygewig is met hul tyd, hul finansies en hul ondersteuning, maar hulle is nie bang om seker te maak dat jy daarvan weet nie? Of nog erger, dalk hou hulle hul vrygewigheid oor die ontvanger se kop en wag net om ‘n guns […]

Dankbare harte

Dankbare harte Sara Lindsey Soms dink ek daaraan om die dinge wat ek oor en oor vir my kinders sê op te neem, sodat ek dit net op herhaal kan speel. Dit sal die volgende insluit: Het jy al jou tande geborsel? Waar is jou skoene? Wees vriendelik. Wees dankbaar. Dankbaarheid – dit is belangrik. […]

Aan Sy Liefde Is Daar Geen Einde Nie

Aan Sy Liefde Is Daar Geen Einde Nie Melissa Fuller Loof die Here, want Hy is goed. Aan sy liefde is daar geen einde nie. Psalm 136 is so ‘n wonderlike Psalm! Ek is mal oor die manier waarop die skrywer die woorde “aan sy liefde is daar geen einde nie” telkens herhaal. In die […]

Elke Volmaakte Geskenk

Elke Volmaakte Geskenk Angela Perritt God gee die beste geskenke! Ek weet dit klink snaaks om dit te lees en amper elementêr om dit te sê, maar dis waar. Hy is die beste Geskenkgewer. Hoekom sê ek dit? Omdat ek nie net ‘n ontvanger van sy goeie geskenke is nie, maar Jakobus 1:17 bevestig ook […]

Die Gewer

Die Gewer Petra Stoneman “Die Here God is ons krag en ons beskerming, die Here gee genade en eer, Hy weerhou die goeie nie van dié wat reg lewe nie.” —Psalm 84:12 Welkom by die eerste dag van ons nuwe studie! In hierdie komende seisoen gaan ons daarna streef om ons harte op die Here […]

Die Grootste Geskenk – Inleiding

Die Grootste Geskenk – Inleiding Wanneer ons ‘n anonieme geskenk ontvang, mag dit dalk opwindend en aangenaam wees, maar die rede waarom ons dit ontvang het, ontbreek. Wanneer ons beste vriendin vir ons ‘n geskenk gee, weet ons dat dit uit liefde vir ons, kennis van ons en omgee vir ons gedoen is. Afhangende van […]