‘n Ewige Perspektief

‘n Ewige Perspektief

Morta Andriu Ek het in ‘n Christelike familie grootgeword en het Christelike waarhede van jongs af geken. Een van die lesse wat ek geleer het, was die oproep om God te aanbid. Ek het dit nog altyd verstaan as ‘n soort dankbare ingesteldheid teenoor God en ‘n...
Volkome Veilig

Volkome Veilig

Lyli Dunbar Jare gelede het ek ‘n teksboodskap van een van die leraars by ons kerk gekry wat ons vra om vir ‘n goeie vriend van hom te bid. Al wat ons op daardie stadium geweet het, was dat die man en sy vrou by die hospitaal was. Ek onthou hoe ek en my man in...
Leef in Ware Vrede

Leef in Ware Vrede

Alena Pitts Ek was veertien jaar oud toe my ma, wat ook my beste vriendin was, skielik en tragies hierdie aarde verlaat het. Die een dag het die lewe ongelooflik goed gegaan. Ek was ‘n bekende aktrise in die Christelike wêreld en ‘n jong gepubliseerde...
Uitsonderlike Vreugde

Uitsonderlike Vreugde

Ebos Aifoubhokhan Prys die Here! Dit is goed om tot lof van ons God te sing, dit is ‘n genot om die loflied te sing wat Hom toekom. – Psalm 147:1  Ek het pas die hele Psalm 147 gelees en ek kan letterlik vreugde en behaaglikheid in my hart voel. Ek verbind...
Vreugde in Aanbidding

Vreugde in Aanbidding

Angela Perritt Ek was in die rou, maar U het my van vreugde laat dans. U het my rouklere uitgetrek en vir my feesklere aangetrek. Daarom sal ek sing tot u eer; ek sal nie stilbly nie. Here my God, vir altyd sal ek U loof! – Psalm 30:12-13 Net God kan rou in dans...
Goeie en Volmaakte Geskenke

Goeie en Volmaakte Geskenke

Krista Taylor Met vyf kleintjies is ons huis omtrent vandat die wekker soggens afgaan tot slaaptyd ‘n orkaan van chaos. Daar is altyd ‘n ete om te berei, ‘n storieboek om te lees, ‘n gemors om skoon te maak, voorrade wat bestel moet word, ‘n kind om te vermaan, ‘n...