Selfs terwyl jy wag

Selfs terwyl jy wag Melissa Fuller God het Sy grootste plan van verlossing tot stand gebring deur die aankondiging te beskryf oor die geboorte van Jesus Christus, die beloofde Messias. God het nie iemand met mag en aansien gekies om die moeder van die Seun van God te wees nie, maar eerder ’n getroue jong […]

Die Wonder van dit Alles

Die Wonder van dit Alles Andrea Howey Ek wonder wat het in Maria se hart en gedagtes aangegaan toe ‘n engel uit die niet sonder waarskuwing aan haar verskyn en skielik voor haar staan met ‘n heilige teenwoordigheid en haar groet, wat haar sekerlik tot in haar kern geskok het. Het sy na haar asem […]

Ons Herder-Koning

Ons Herder-Koning Katie Shott “Hy sal oor sy kudde regeer met die krag van die Here en die magtige Naam van die Here sy God. Sy volk sal dan veilig kan woon, want hy sal deur die hele wêreld geëer word.” – Miga 5:3 (Nuwe Lewende Vertaling) Ek wonder of jy, soos ek ook, met elke Advent seisoen […]

Gebroke en Genesing

Gebroke en Genesing Grace Ann Hopkins Somtyds voel ek asof daar geen hoop vir ‘n beter môre is nie. Daar is so baie wat gebroke is en daar is soveel wat seer het. Gewoonlik, in hierdie oomblikke, sit ek met meer vrae as antwoorde. In hierdie oomblikke voel ek wat dit beteken om mens te […]

Die Vreugde van die Here

Die Vreugde van die Here Kelli Trontel Maar die engel sê vir hom: “Moenie bang wees nie, Sagaria, want jou gebed is verhoor. Jou vrou, Elisabet, sal aan jou ‘n seun skenk, en jy moet hom Johannes noem. Hy sal ‘n bron van blydskap en vreugde vir jou wees, en baie sal bly wees oor sy […]

God Herstel

God Herstel Crystal Stine “Verander tog ook nou ons lot, Here, soos U droë spruite in die Suidland in waterstrome verander. Wie met trane saai, sal die oes met gejuig inbring. Al loop hy en huil terwyl hy die saaisak dra, hy kom juigend terug terwyl hy sy gerwe dra.” – Psalm 126:4–6 Een van […]

Die Komende Glorie

Die Komende Glorie Brittany Salmon Daar is ‘n ou gesang wat vir my die hart van Advent en vandag se gedeelte vasvang: Die eerste vers van die lofsang sê: Kom, U het Jesus lank verwag Gebore om U volk vry te maak; Bevry ons van ons vrese en sondes, Laat ons ons rus in U […]

Die Een Wat Nie Sal Weggaan Nie

Die Een Wat Nie Sal Weggaan Nie Sara Lindsey Psalm 94:14 sê: “Die Here verstoot nie sy volk nie, die volk wat aan Hom behoort, laat Hy nie in die steek nie.” Ander vertalings sê dat Hy nie sy mense sal verwerp nie, Hy sal hulle nie weggooi nie, Hy sal nie wegloop nie. Ek […]

Roep Om Hulp

Roep Om Hulp Ebos Aifbouhokhan “Hoe lank moet ek om hulp roep voordat U hoor, Here, moet ek by U kla oor geweld voordat U red? Waarom laat U my die onreg sien wat gedoen word, waarom kyk U toe as daar soveel ellende is? Oral rondom my is daar onderdrukking en geweld, en word […]

Sien die Tekens en Wees Verheug

Sien die Tekens en Wees Verheug Lyli Dunbar Ek het die oproep op my selfoon beantwoord en die stem aan die ander kant het ontsteld geklink. “Reën dit daar by julle? Is jy op die oomblik by die huis?” Dit was my ma. Soos sy ouer word, het haar vrees vir dreigende katastrofes groter geword. […]