Sy Karakter Gee My Vertroue

Sy Karakter Gee My Vertroue Grace Ann Hopkins Ek onthou hoe ek as kind saam met my pa op ‘n pa-en-dogter-kamp gegaan het. Een van die aktiwiteite was om saam teen ‘n dubbele klimpaal uit te klim. As jy dit nog nooit gedoen het nie, dit is ‘n hoë houtpaal met metaalhake van onder tot […]

Hoop in die Kruis van Christus

Hoop in die Kruis van Christus Grace Ann Hopkins Soms kan ek nie help om te wonder hoekom God nie alle gebede op dieselfde manier beantwoord nie. Ek wonder hoekom een van my gebede dieselfde dag beantwoord word en tog is daar ander wat vir lang periodes onbeantwoord bly. Ek het besef dat God se […]

Bly in Christus

Bly in Christus Crystal Stine Ons het in ‘n kamer in die kelder van die kerk gesit wat gewoonlik deur ‘n middelskool-jeuggroep gebruik is. Alhoewel ek verskeie vrouestudies by die kerk bygewoon het, was hierdie die eerste een wat ek en my man gekies het om saam te doen. Ek kan nie vir jou die […]

Die Krag van Gebed

Die Krag van Gebed Sara Lindsey “Dankie dat jy die kliëntediens gebel het. Druk 1 vir rekeninge, druk 2 vir … bla bla bla.” Sommige van my slegste oomblikke is wanneer ek my humeur verloor met die gerekenariseerde stem (ek weet dit is belaglik) en ek skree: “Ek wil net met ‘n regte mens praat!” […]

Vind Tyd vir Gebed

Vind Tyd vir Gebed Brittany Salmon Ek het altyd gedink dat, om ‘n ‘suksesvolle’ gebedslewe te hê, sou vereis dat ek vir ure aaneen tyd met die Here deurbring. Ek het gedink dat om regtig effektief te bid, ek beter sou moes word of ek moes my gebedstyd verbeter. In my verbeelding het ‘n gesonde […]

5 Maniere om vir Ander te Bid

5 Maniere om vir Ander te Bid Angela Perritt Daarom, van die dag af dat ons van julle gehoor het, hou ons ook nie op om vir julle te bid nie. Ons vra God dat Hy deur al die wysheid en insig wat die Gees gee, julle sy wil duidelik sal laat ken. Daar is […]

Hef Ons Harte Tot Ons Grote God

Hef Ons Harte Tot Ons Grote God. Lyli Dunbar My selfoon het die bekende melodie begin speel wat aandui dat ek ‘n teksboodskap ontvang het. Ek het die foon opgetel en baie ontmoedigende woorde gelees. Iemand vir wie ek lief was, was in nood. Net ‘n paar dae vroeër is my vriend uit die hospitaal […]

Wees Toegewyd aan Gebed

Angela Perritt Soos jy deur die Bybel lees sal jy sien hoe God kragtig werk deur sy kinders wanneer hulle hulself toewy aan gebed. Ons sien dit aan die begin van Handelinge toe God sy kerk begin het en ons het dit gesien soos Hy wonderbaarlik die gebede verhoor het van diegene wat gewaag het […]

Die Belangrikheid van Gebed – Inleiding

Die Belangrikheid van Gebed – Inleiding ‘Gebed is die belangrikste onderwerp in praktiese godsdiens. Alle ander onderwerpe is ondergeskik daaraan. Om die Bybel te lees, die Sabbat te onderhou, na preke te luister, dienste by te woon, aan die Tafel van die Here te sit – dit is alles baie belangrike sake, maar nie een […]