Bid vir Jouself

Bid vir Jouself

Brittany Salmon Ek weet nie van jou nie, maar dis dikwels vir my makliker om vir ander te bid as vir myself. Ek sal in gesprek wees met ‘n vriendin en hulle vertel van ‘n probleem met ‘n kind of ‘n siek familielid, en dan is dit glad nie vir my ‘n probleem om die...
Gebede vir ons vriende

Gebede vir ons vriende

Sara Lindsey Om deur mense geken en geliefd te wees is noodsaaklik in hierdie wêreld. Maar, om vir hulle te bid of wanneer hulle vir ons bid, dit is ‘n stukkie Hemel. Hoe help ons ons vriende? Ons skryf kaartjies, stuur blomme en maak kos in tye van nood. Ons...
‘n Biddende Vrou

‘n Biddende Vrou

Petra Stoneman Het jy al ooit daaraan gedink dat die klere en bykomstighede wat jy aantrek verteenwoordig wie jy is en wat jy doen? Ons klerekaste sluit oefenbroeke in om aktief te bly, besigheidspakke vir werk en vergaderings, ‘n gunsteling ou trui vir...
Witter as Sneeu

Witter as Sneeu

Crystal Stine Elke aand met slaaptyd lees ek en my man om die beurt ‘n kort oordenking vir ons dogter uit een van die verskillende ouderdomsgeskikte Bybelstorieboeke op haar boekrak. Oor die jare het die stories meer kompleks geword, die onderwerpe meer relevant vir...
Wag met Verwagting

Wag met Verwagting

Angela Perritt In ons snelle kultuur is dit moeilik om te wag. Ons is gewoond daaraan om dít wat ons wil hê of dít wat ons nodig het, teen ‘n immer toenemende spoed te kry. Soms is kitskos net nie meer vinnig genoeg nie. Ons internetspoed is onmiddellik, nie...